Fountain Kids at Fontana

Fountain Kids at Fontana "Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Lukas 18:16

30/07/2026

Psalm 139 πŸ’›
"Ek is God se wonderwerk!"

Sondag is Druppeldag by Fountain Kids!!πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
18/06/2026

Sondag is Druppeldag by Fountain Kids!!πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

11/05/2026
ONS GAAN KAMP!!!!!! πŸ•οΈπŸ”₯Fountain Kids ons nooi julle na KAMP WILDERNIS!!!!! 🌿 ⛺️ Alle Fountain Kids van 4 tot 13 jaar oud...
14/04/2026

ONS GAAN KAMP!!!!!! πŸ•οΈπŸ”₯
Fountain Kids ons nooi julle na KAMP WILDERNIS!!!!! 🌿 ⛺️

Alle Fountain Kids van 4 tot 13 jaar oud is uitgenooi! πŸ™Œ

πŸ“ Waar: Fontana
πŸ“… Wanneer: 24–25 April

Kom geniet β€˜n naweek vol pret, avontuur, speletjies en spesiale oomblikke saam met Jesus! πŸ™

Ons kan nie wag om saam te lag, leer en onvergeetlike herinneringe te bou nie!

⏰ Registrasies sluit Woensdag, 22 April – moenie uitmis nie!

πŸ‘‰ Volg die skakel en registreer nou: https://forms.gle/ALN63tZUJWvyEpX19

"Gehoorsaam die gebooie van die HERE jou God deur op sy paaie te loop en Hom te eer" - DEUTERONOMIUM 8:6
12/04/2026

"Gehoorsaam die gebooie van die HERE jou God deur op sy paaie te loop en Hom te eer"
- DEUTERONOMIUM 8:6

27/03/2026

Lekker vakansie hou Fountain Kids!! Ons sien julle weer volgende kwartaal πŸ₯³β€οΈ

Address

28 Market Street
Piet Retief
2380

Telephone

+27823366645

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fountain Kids at Fontana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fountain Kids at Fontana:

Share