Fontana Gemeente

Fontana Gemeente Visie: Om God se Heerlikheid sigbaar te maak

Missie : Om Lewens te transformeer om soos Jesus te wees

03/06/2026

"HY SAL MY VERHEERLIK."

27/05/2026

Maar die Trooster

Het jy al jou kaartjies gekoop? 🤩https://www.quicket.co.za/events/369101-drive-in-cinema-picnic-under-the-stars/?ref=das...
25/05/2026

Het jy al jou kaartjies gekoop? 🤩

https://www.quicket.co.za/events/369101-drive-in-cinema-picnic-under-the-stars/?ref=dashboard-qrcode #/

Wanneer laas was jy by 'n Drive-In? 🍿 Of is jy dalk te jonk om te weet wat dit is... 😉 Wel, laai jou gesin in die kar en kom geniet die nostalgie van 'n Old-School Drive-In Cinema.📽️🎞️
Besprekings met etes is beperk en slegs aanlyn beskikbaar. Daar sal verskeie kontantstalletjies wees met verversings, asook 'n spasie om jou kampstoel op te stel, piekniekmandjie neer te sit en lekker fliek te kyk onder die sterre. ✨
Bespreek jou plekkie by die link in ons bio voor dit te laat is!

Wanneer laas was jy by 'n Drive-In? 🍿 Of is jy dalk te jonk om te weet wat dit is... 😉 Wel, laai jou gesin in die kar en...
22/05/2026

Wanneer laas was jy by 'n Drive-In? 🍿 Of is jy dalk te jonk om te weet wat dit is... 😉 Wel, laai jou gesin in die kar en kom geniet die nostalgie van 'n Old-School Drive-In Cinema.📽️🎞️
Besprekings met etes is beperk en slegs aanlyn beskikbaar. Daar sal verskeie kontantstalletjies wees met verversings, asook 'n spasie om jou kampstoel op te stel, piekniekmandjie neer te sit en lekker fliek te kyk onder die sterre. ✨
Bespreek jou plekkie by die link in ons bio voor dit te laat is!

20/05/2026

Everybody wants Freedom

Address

Market Street 28
Piet Retief
2380

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fontana Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fontana Gemeente:

Share