Paterson Gemeente

Paterson Gemeente Besoek ons Sondag oggende om 09:30 in Paterson. Ons.. Gee om
HΓͺ lief
Vergewe
Maak foute
Lag saam

πŸŽ‰ Baie geluk aan ons 10 gelukkige wenners! πŸŽ‰Die Paterson Gemeente Wen 'n Jag 2026 trekking het vandag plaasgevind, en on...
31/07/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan ons 10 gelukkige wenners! πŸŽ‰

Die Paterson Gemeente Wen 'n Jag 2026 trekking het vandag plaasgevind, en ons is opgewonde om ons wenners aan te kondig!

πŸ† Wenners:

1. Yacov Lock

2. Willem Swart

3. Sophia Share

4. Andries Stucki

5. Ziets vd Walt

6. Marlese Bezuidenhout

7. Emma du Preez

8. Thea Fox

9. Wilhelm Muller

10. Rialize Moore

🎊 Baie geluk aan elkeen van julle! Ons sal met julle in verbinding tree om die reëlings vir julle pryse te tref.

πŸ™ 'n Opregte dankie aan elke persoon wat 'n kaartjie gekoop en hierdie projek ondersteun het. Julle ondersteuning maak 'n groot verskil vir Paterson Gemeente en word opreg waardeer.

Baie dankie dat julle saam met ons hierdie avontuur aangepak het! 🦌🌿

31/07/2026
🦌 PATERSON GEMEENTE JAGPROJEK 2026 – FACEBOOK LIVE TREKKING! πŸŽ‰Die wagtyd is amper verby!Sluit by ons aan vir die Faceboo...
30/07/2026

🦌 PATERSON GEMEENTE JAGPROJEK 2026 – FACEBOOK LIVE TREKKING! πŸŽ‰

Die wagtyd is amper verby!

Sluit by ons aan vir die Facebook Live trekking van ons Jagprojek 2026 waar 10 gelukkige wenners aangekondig sal word!

πŸ“… Vrydag, 31 Julie 2026
πŸ•’ 15:00
πŸ“ Regstreeks op die Paterson Gemeente Facebook-blad

Baie dankie aan elke persoon wat 'n kaartjie gekoop en ons gemeente ondersteun het.

Julle maak 'n verskil! ❀️

Sterkte aan al ons deelnemers – ons hoop jy is een van die gelukkige wenners! πŸ€

Jou kans. Jou jag. Jou avontuur. Steun jou gemeente!

🦌πŸ”₯ WEN 'N JAG 2026 IS HIER! πŸ”₯🦌Paterson Gemeente bied weer die gewilde Wen 'n Jag fondsinsameling aan – en hierdie jaar i...
16/06/2026

🦌πŸ”₯ WEN 'N JAG 2026 IS HIER! πŸ”₯🦌

Paterson Gemeente bied weer die gewilde Wen 'n Jag fondsinsameling aan – en hierdie jaar is daar 10 wenners!

🎯 Kaartjies: R100 elk
🎯 Koop soveel kaartjies as wat jy wil
🎯 Elektroniese kaartjies beskikbaar

πŸ† Pryse sluit onder andere in:
β€’ Koedoe
β€’ Rooibok
β€’ Vlakvark
β€’ Volstruis
β€’ Blesbok
β€’ Verblyf
β€’ Karkasse

πŸ“… Trekking:
Vrydag 31 Julie 2026 by die Steakaand

πŸ“± Skandeer die QR-kode op die plakkaat of gebruik die skakel:

https://bit.ly/jagprojek2026

Vir kaartjies:
πŸ“ž Hercu du Preez – 082 756 6488
πŸ“ž Coenie van Rensburg – 082 225 0607
πŸ“ž Barend Koen – 082 776 5159
πŸ“ž Henriette Nel – 083 234 9878

Jou kans. Jou jag. Jou avontuur.

Wat is 'n Basaar dan nou anders as die perfekte plek vir heerlike Pannekoek. Ek hoop om julle Saterdag 31 Mei 2026 te si...
26/05/2026

Wat is 'n Basaar dan nou anders as die perfekte plek vir heerlike Pannekoek.

Ek hoop om julle Saterdag 31 Mei 2026 te sien vir hierdie lekkerny.

Die Kinder area by die Basaar gaan sorg vir Pret vir al die jeug.
26/05/2026

Die Kinder area by die Basaar gaan sorg vir Pret vir al die jeug.

Address

3 Griffith Road
Paterson

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paterson Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Paterson Gemeente:

Shortcuts

Share