AFM Paterson Community Church/AGS Paterson Gemeenskap Kerk.

AFM Paterson Community Church/AGS Paterson Gemeenskap Kerk. A church that place high value on community and relationship, people matters to God therefore peopl

11/08/2021

Kinder bediening was nog altyd sterk in Paterson.

Kinder bediening was nog tyd sterk in Paterson.
11/08/2021

Kinder bediening was nog tyd sterk in Paterson.

AGS Paterson eerste byeenkoms na inperking!
13/09/2020

AGS Paterson eerste byeenkoms na inperking!

15/06/2020

Middag gemeente, indien moontlik deel met ons jeug en sondagskool kinders en vir enige een wat n droom het!

14/06/2020

Kom kuier saam met ons om 9:30 vanoggend.

26/05/2020

Beste gemeente

Groete in Jesus naam. Ek vertrou dit gaan goed met u saam en dat u en u geliefdes veilig is.

Ons vind ons in uitdagende omstandighede maar die Kerk van die Jesus Christus sal bly voortleef tot by sy wederkoms. Ons is binne die pinksterfees vieringe en ek vertrou dat daar weer n diepe bewuswoording van die Heilige Gees in ons binneste is. Die persoon van die HG, die werking van die HG, die krag van die HG, die teenwoordighied van die HG maar meer die vrug van die Heilige Gees.

Die persoon van die Heilige Gees, moet die natuurlik uitwerking op ons lewe het dat ons die vrug van die gees openbaar.

Mag God ons help dat die uitstorting en krag van die Heilige Gees weer in die laaste dae sal manifesteer en dat sy vrug sugbaar in ons lewe sal wees.

Liefde

Pastoor

God sorg vir ons.
26/04/2020

God sorg vir ons.

Brendon Fouchè

Onthou en vertel jou storie!
23/04/2020

Onthou en vertel jou storie!

Brendon Fouchè

19/04/2020

God is midde ons situasie!

Address

24 Kirkwood Street
Paterson

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AFM Paterson Community Church/AGS Paterson Gemeenskap Kerk. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share