NG Gemeente Gamtoosvallei - Kwagga

NG Gemeente Gamtoosvallei - Kwagga As God se Mense
VERHEERLIK ons Hom,
VERSORG mekaar &
bring HOOP in die Vallei

Pray. About. Everything. ✝️
14/06/2026

Pray. About. Everything. ✝️

Liewe Gemeente, Ons nooi almal hartlik uit na Sondag se Erediens✝️ Ds André Lotter van Bybelgenootskap sal die Erediens ...
05/06/2026

Liewe Gemeente,

Ons nooi almal hartlik uit na Sondag se Erediens

✝️ Ds André Lotter van Bybelgenootskap sal die Erediens lei

🗓 7 Junie 2026
🕘 09:00
📍 Kwagga Kerk

💬 Tema : Ontmoet God in die storm

🎈 GamKidz en GamJeug na afloop van die diens. Les 12

☕ Daar sal koffie en tee beskikbaar wees by die hoofingang van die Kerk

Sien julle Sondag 🕊️

30/05/2026

Liewe Gemeente,

Ons nooi almal hartlik uit na Sondag se Erediens!

✝️ Amaryne Buys sal die Erediens lei

🗓 31 Mei 2026
🕘 09:00
📍 Kwagga Kerk

💬 Tema: Volmaak

🎈 GamKidz en GamJeug na afloop van die diens. Les 10

☕ Daar sal koffie en tee beskikbaar wees by die hoofingang van die Kerk

Sien julle more!!🕊️

Amen.
24/05/2026

Amen.

22/05/2026
✝️✝️✝️
21/05/2026

✝️✝️✝️

20/05/2026

Alle dames word hartlik uitgenooi na ’n heerlike ontspanne oggend.

📅 Woensdag, 20 Mei 2026
🕤 09:30
📍 Kompleks-kampus

- 𝐋é𝐚𝐧è 𝐂𝐢𝐥𝐥𝐢𝐞𝐫𝐬 kom gesels oor die belangrikheid van ooggesondheid.
- 𝐄𝐦𝐛𝐫𝐢𝐞 𝐖𝐚𝐭𝐤𝐢𝐧𝐬 deel waardevolle inligting oor mammogramme en waarom dit ook in die later jare belangrik bly.
- Daarna sluit ons die oggend op ’n vrolike en aktiewe noot af met ’n lekker stoel-joga sessie aangebied deur 𝐃𝐞𝐛𝐛𝐢𝐞 𝐒𝐥𝐚𝐛𝐛𝐞𝐫𝐭. Sy gaan praktiese wenke deel oor hoe om veilig te herstel en te beweeg ná operasies, sonder om jouself verder te beseer.

Kom geniet saam kuier, leer en lag — ons sien uit daarna om julle daar te hê!

```Pinkster Eredienste ``` Ons deel graag met julle die inligting rakende Pinkster...📍 Kwagga Kerk🗓 *Maandag* tot *Woens...
17/05/2026

```Pinkster Eredienste ```

Ons deel graag met julle die inligting rakende Pinkster...

📍 Kwagga Kerk

🗓 *Maandag* tot *Woensdag*, 18:30

🌈 Bring die kinders saam, daar sal *Kinderpinkster* wees in die konsistorie gelei deur Ds Anton.

🙏🏻 Al die dienste is gesamentlike dienste, gelei deur Ds Luane

✝️ Een in Christus!

Address

NG Gemeente, Gamtoosvallei, Https://maps. App. Goo. Gl/F5sXcdYScuNMsxs67?g_st=ic
Patensie
6335

Telephone

+27637919117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Gamtoosvallei - Kwagga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Gamtoosvallei - Kwagga:

Share