Elim Assembly of South Africa Patensie

Elim Assembly of South Africa Patensie Church

31/10/2022
01/01/2021

Happy new year,aan Almal God's rykste seen oor Al's wat voorle Ver die nuwe jaar Geniet jul dag Verder

30/12/2020

Wil my meegevoel oordra aan die Solomons fam met die heengaan van n dapper soldaat mag sy siel in Vrede Rus past Solomons u sal altyd onthou word in die dienswerk .

25/12/2020

Geseende Xmas aan almal God's rykste seen oor Almal Geniet jul dag Kom ons wees Bly oor die Geboorte van iemand special ,

24/10/2020

More le ons n Grote teruste

N Grootboom,staatmaker, helper n daper held......mag hy in Vrede rus
16/10/2020

N Grootboom,staatmaker, helper n daper held......mag hy in Vrede rus

Happy 90,s birthday to my mentor
15/06/2020

Happy 90,s birthday to my mentor

31/12/2019

Oor net so n paar uur Dan begin ons n splinter nuwe jaar ,x Wil almal vra om seker temaak jy beweeg Saam God in die jaar ,x Wil ook almal n mooi voorspoedige nuwe jaar toe wens laat 2020 net mooi goed Ver u en jou hele gesin in ,God's rykste seen oorjou lewe

Geseende kersfees aan almal ,mag die God van die hemel en aarde aan Al begeerte tevoorsien en aan u family ook geniet hi...
25/12/2019

Geseende kersfees aan almal ,mag die God van die hemel en aarde aan Al begeerte tevoorsien en aan u family ook geniet hierdie dag in die Here.

Van more wil Ek net hulde bring aan my leier ,pa , vriend diak Wentzel mag hom siel in Vrede rus
05/12/2019

Van more wil Ek net hulde bring aan my leier ,pa , vriend diak Wentzel mag hom siel in Vrede rus

01/12/2019

Ons het n wonderlike diens gehet die laaste nagmaal van die jaar

Address

Rooikloofstr
Patensie

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elim Assembly of South Africa Patensie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share