NG Kerk Oostersee

NG Kerk Oostersee NGK OOSTERSEE! Warm Teenoor mekaar, Brandend vir die Here!

01/04/2026
16/03/2026

Wanneer ’n predikant ’n stola aantrek, sien baie moderne oΓ« nie meer wat die kerk nog altyd wou wys daarmee nie. Vir sommige lyk die kleure en patrone skielik soos ’n kommentaar op vandag se identiteitsdebatte. Maar hierdie aanname, hoe goedbedoeld of hoe krities ook al, is eenvoudig verkeerd...

By Oostersee kuier ons heerlik saam! Dankie aan almal wat kom saam kuier het en gehelp het.
28/02/2026

By Oostersee kuier ons heerlik saam! Dankie aan almal wat kom saam kuier het en gehelp het.

09/02/2026

πŸ˜‚πŸŽ­ Kom lag saam vir ’n goeie doel!
Marion Holm is op pad na ons gemeente – ’n aand vol skaterlag en goeie geselskap wag op jou.
Nooi jou vriende en familie, koop jou kaartjie en help ons om fondse in te samel vir ons gemeente.
πŸ‘‰ Kaartjies beskikbaar by: 073 679 8770 | [email protected]
| Webtickets
🎟️ Moenie uitmis nie – spring nou!

Maak gereed vir ’n aand propvol lag, plesier en skreeusnaakse humor! 🎭Koop jou kaartjie vir die Marion Holm Show en bede...
20/01/2026

Maak gereed vir ’n aand propvol lag, plesier en skreeusnaakse humor! 🎭
Koop jou kaartjie vir die Marion Holm Show en bederf sommer jou familie en vriende met ’n onvergeetlike aand uit.

🎟 Kaartjies beskikbaar nou!
πŸ“ž Kontak 073 679 8770
πŸ“§ E-pos [email protected]

🏒 Of kom koop jou kaartjies by die kerkkantoor
πŸ’» Ook aanlyn beskikbaar op Webtickets

πŸ‘‰ Moenie uitstel nie – kaartjies is beperk!
Spring nou om teleurstelling te voorkom en kom lag saam tot jou wange seer is! πŸ˜„

https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1576811496

Ons is opgewonde om vanaand weer lekker saam met die tieners te kuier!! 18:00 tot 20:00!!
16/01/2026

Ons is opgewonde om vanaand weer lekker saam met die tieners te kuier!! 18:00 tot 20:00!!

Neem asseblief kennis dat die kantoor gesluit sal wees tot en met 16 Januarie 2026.Baie dankie aan almal wat deur die lo...
24/12/2025

Neem asseblief kennis dat die kantoor gesluit sal wees tot en met 16 Januarie 2026.

Baie dankie aan almal wat deur die loop van die jaar by die kantoor kom inloer het – ons waardeer elke besoek opreg.
Ons sien met opgewondenheid uit na 2026, maar gaan eers ’n kort ruskans neem om nuwe energie vir die jaar wat voorlΓͺ op te bou.

Sien julle mΓ΄re by die Kersdiens om 08:00.

Jy is hartlik uitgenooi na ons Kersdiens! Merk dit in jou dagboek en bring jou geliefdes saam. Kom vroeg en deel in die ...
02/12/2025

Jy is hartlik uitgenooi na ons Kersdiens! Merk dit in jou dagboek en bring jou geliefdes saam. Kom vroeg en deel in die warmte van gemeenskap terwyl ons saam as geloofsfamilie die geboorte van Christus vier. Mag hierdie heilige oomblik jou hart met vrede en vreugde vul.

Address

63 Friesland Street, Oostersee
Parow
7500

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:30
Wednesday 08:30 - 13:30
Friday 08:30 - 13:30
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27219393830

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Oostersee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Oostersee:

Share

Category