NG Bergsig Newcastle

NG Bergsig Newcastle Bergsig is 'n gemeente wat Geesvervuld leef vir die Koningkryk van God.

Bergsig is geroep om in gehoorsaamheid aan God saam familie te wees wat gestuur is om in liefde uit te reik na die geestelike en maatskapilike nood van alle mense binne en buite ons grense.

ñ Dag propvol lekkerte! Basaar fotos 2026🀩🎢😎
05/09/2026

ñ Dag propvol lekkerte! Basaar fotos 2026🀩🎢😎

⚘️⚘️⚘️Sien julle mΓ΄re 5 Sept by die basaar! Γ± Lekker dag van saamwees en goeie geesπŸ’•πŸŽ‰πŸ’•πŸŽ‰πŸ’•
04/09/2026

⚘️⚘️⚘️Sien julle mΓ΄re 5 Sept by die basaar! Γ± Lekker dag van saamwees en goeie geesπŸ’•πŸŽ‰πŸ’•πŸŽ‰πŸ’•

Opgedateerde basaarprogram vir Saterdag 5 September! 🀩🀩🀩
02/09/2026

Opgedateerde basaarprogram vir Saterdag 5 September! 🀩🀩🀩

01/09/2026
Ds Ignatius by die Predikante Saamkoms 2026 van die NG Kerk van 24 tot 28 Augustus wat plaasvind by Goudini in die Wes-K...
27/08/2026

Ds Ignatius by die Predikante Saamkoms 2026 van die NG Kerk van 24 tot 28 Augustus wat plaasvind by Goudini in die Wes-Kaap. Dit is die eerste groot landwye samekoms vir predikante in meer as twintig jaar.

Die patties word vanoggend gemaak. Is julle reg vir 5 September?πŸŽ‰πŸŽˆπŸŽ‰
25/08/2026

Die patties word vanoggend gemaak. Is julle reg vir 5 September?πŸŽ‰πŸŽˆπŸŽ‰

Address

Duiker En Steenbok Strate
Newcastle
2940

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Bergsig Newcastle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Bergsig Newcastle:

Shortcuts

Share

Category