Deo Kidz

Deo Kidz At Deo Kidz we strive to Load, Learn and Live for Jesus

Sien jou Sondag Deo kidz!πŸ˜πŸ§‘πŸ’›See you this Sunday Deo kidz!πŸ˜πŸ§‘πŸ’›
12/05/2026

Sien jou Sondag Deo kidz!πŸ˜πŸ§‘πŸ’›
See you this Sunday Deo kidz!πŸ˜πŸ§‘πŸ’›

26/01/2026

Kom deel in ons avonture van dissipelskap elke Sondag om 8h30.
Come and share our adventures of discipleship every Sunday at 10h30.

26/01/2026

What a amazing start off for Deo kidz 2026πŸƒβ€β™€οΈπŸƒπŸƒπŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

22/01/2026
GEBED VIR MY KINDERS SE SKOOLJAAR VIR 2026 πŸ™πŸ»Dankie Here vir die vooruitsig van β€˜n nuwe skooljaar met nuwe geleenthede, ...
14/01/2026

GEBED VIR MY KINDERS SE SKOOLJAAR VIR 2026 πŸ™πŸ»

Dankie Here vir die vooruitsig van β€˜n nuwe skooljaar met nuwe geleenthede, uitdagings en lewenslesse van U, vir my kinders.

Dankie dat ek kan rustig wees, wetende dat...al kan ek nie elke oomblik by die skool by my kosbare kinders kan wees nie...is U steeds met hulle.

Ek bid dat U in hierdie jaar, U guns op my kinders sal uitstort in alles wat hulle aanpak. Gee asseblief vir hulle wysheid, insig, goeie oordeel en U onderskeiding in elke saak waaroor hulle moet beslis-al is dit in die kleinste ou dingetjies. Stuur vir hulle maats met β€˜n vaste koers wie se tree saam met hulle in U voetstappe gerig is.

Dankie dat ek kan verklaar dat geen wapen wat teen my kinders gerig is tot uiting kan kom nie -in die Naam van Jesus.

Dankie dat U, U engele opdrag gee aangaande my kinders se veiligheid en beskerming.
Vader, ek bid dat my kinders met hul talente altyd sal onthou dat elke goeie gawe van U afkom en dat hulle U Naam sal eer met die uitlewing van hierdie gawes op die skoolgrond. Vir die dae wat my kinders soms sukkel, bid ek dat U self vir hulle sal vrede gee-wetend dat U hulle meet volgens hul hart. Gee daarom vir hierdie kinders van my, β€˜n hart so na aan U- β€˜n Leeu hart wat spreek van die erfenis van die Leeu van Juda.

Maak my ouerhart rustig en gee vir my Goddelike wysheid - hoe om te praat, te vat, te luister en stil te wees as dit nodig is. Wys aan my die onsienlike en onuitgesproke behoeftes van my kind - sodat ek as ouer in hierdie jaar akkuraat mag liefhΓͺ, bemoedig en opvoed. Ek bid al hierdie dinge in die Naam van Jesus-in geloof dat die Een wat ore gemaak het, my elke woord en hart kan hoor.

Amen

Behind the scenes...Dankie aan al die Life Coaches
23/11/2025

Behind the scenes...
Dankie aan al die Life Coaches

Tribute to ChristHuldeblyk aan Christus
23/11/2025

Tribute to Christ
Huldeblyk aan Christus

Address

135 Drakensberg Avenue
Newcastle
2940

Telephone

+27713522434

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Deo Kidz:

Share

Category