07/05/2026
VROUEBEDIENING BIED AAN: AMORE BEKKER πΈ
Kom luister na βn ware verhaal wat jou neem na βn Griekse eilandβ¦ en eindig in βn Griekse Tragedie.
Hierdie is βn kuiergeleentheid wat jy nie wil misloop nie!
β° 18:30 vir 19:00
π NG Kerksaal
π° R100 pp (elkeen moet asb βn bordjie eetgoed bring)
βοΈ Besprekings by die Kerkkantoor (023 614 1530)
Kom deel in die geselskap, stories en smullekker eetgoed - sien jou daar! π¦