14/09/2026
Julle is hartlik welkom by twee besondere geleenthede by die Evangelies-Gereformeerde Kerk Goudrif. Op 13 September loof en prys ons die Here saam met Piet Smit, en op 20 September gebruik Dr. Izak Burger die geleentheid om die evangelie te verkondig en uit te reik na elkeen wat dalk onseker is oor sy of haar verhouding met God.