Nuwe Hart Stigting

Nuwe Hart Stigting Nuwe Hart stigting wil morele waardes bevorder in elke samelewingsverband. Suid Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense.

Dit is ook 'n bedreigde en stukkende land. Verskeie samelewingsverbande
val uitmekaar. Selfs die geloofsgemeenskap is die stryd om norme en waardes nie gespaar nie. Wêreldlinge verwys dikwels na
gelowiges as die rede waarom hulle nie kan glo nie. Ons land het 'n nuwe hart
nodig. 'n Nuwe hart in en vir ons.......

Address

36 Swallow Street
Mogale City
1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Hart Stigting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share