Lewende Woord Laeveld / Living Word Lowveld

Lewende Woord Laeveld / Living Word Lowveld Ons Visie
"Die vestiging van'n liefdevolle woordgebaseerde koninkryksgemeenskap"
Ons Missie
"Om passievolle daders van God se woord te Word."

Living Word Lowveld's MANDATE is:
“Can a nation come back to God? Your answer determines your involvement!”
Living Word Lowveld's VISION is:
The establishing of a loving, Word-based kingdom community. Living Word Lowveld's MISSION is:
To become passionate doers of God’s Word. Living Word Lowveld's CORE VALUES are:
* Love and Grace * Unity * Commitment * Respect * Servanthood * Integrity

Geesvervulde KOMMANDO saam met Derek Batte 🎯
26/05/2026

Geesvervulde KOMMANDO saam met Derek Batte 🎯

Terwyl jul planne maak vir 'n spesiale dag vir die MOEDERS in jul lewens, nooi ons jul graag uit om hul te bring vir ons...
08/05/2026

Terwyl jul planne maak vir 'n spesiale dag vir die MOEDERS in jul lewens, nooi ons jul graag uit om hul te bring vir ons MOEDERSDAG DIENS komende Sondag om 8:30. 🌸🌹☘️

Ons het tydens die diens iets spesiaals in stoor vir elke MAMMA in ons midde. Dus vra ons dat jul asb die moeite doen om self te kom en ook jul moeders saam te bring.

Kom asb so 15minute vroeër, aangesien ons alreeds voor die diens iets "up our sleaves" het. 🙂

Seëngroete ❤️💒

Ons nooi jou graag uit na ons opkomende Reeks Dienste en Kursus wat komende Sondag afskop: SLAVES to SONS! 🎯🌿Hierdie Ree...
23/04/2026

Ons nooi jou graag uit na ons opkomende Reeks Dienste en Kursus wat komende Sondag afskop: SLAVES to SONS! 🎯🌿

Hierdie Reeks Dienste en Kursus gaan oor 8 weke hardloop tot aan die einde van die kwartaal. Ons gaan tydens die oggend dienste rondom die tema Woord bedien en die middag/aand hanteer ons die kursus materiaal van Jack Frost, met kleingroep besprekings en persoonlike bediening. Die Kursus tye is 16:00 vir 16:30 tot 18:30.

Ons vertrou saam met jou dat jy deur die loop van hierdie reeks sal losbreek van GEESTELIKE SLAWERNY en in GEESTELIKE SEUNSKAP sal opstaan en opgroei. ✝️

HOOR wat sê Galasiërs 4:7: "Jy is dus nie meer 'n SLAAF nie, jy is nou 'n KIND van God!" 🙌🏻

Die ONDERWERPE wat deur die Kursus aangespreek word, sluit die volgende in:

1️⃣ Die Vader se Missie
2️⃣ Weeskind Mentaliteit
3️⃣ Vestings van Weeskind Denke
4️⃣ Volwasse Harte van Seuns en Dogters
5️⃣ Gefokusde Lewe van Seunskap
6️⃣ Jou Familie van Oorsprong - Die werklike Wortel Kwessies
7️⃣ Die Weeskind Hart en Outoriteit
8️⃣ Liefde vir die Wet VS Die Wet van Liefde

"Comment" gerus hieronder indien jy die Kursus kan bywoon, sodat ons getalle kan vasmaak. 👇🏻 [PS: Die koste vir die Kursus beloop R50pp vir die materiaal]

Wat 'n besonderse FAMILIE KAMP!
20/04/2026

Wat 'n besonderse FAMILIE KAMP!

Voorwaar 'n GOEIE VRYDAG!Mag die KRUIS vandag vir jou 'n plek van verootmoediging, vergifnis en vryspraak wees.
03/04/2026

Voorwaar 'n GOEIE VRYDAG!
Mag die KRUIS vandag vir jou 'n plek van verootmoediging, vergifnis en vryspraak wees.

Ons gemeente word 12 JAAR - Ons hou 'n VERJAARSDAGFEES! Alle eer aan die Here!
09/02/2026

Ons gemeente word 12 JAAR - Ons hou 'n VERJAARSDAGFEES!
Alle eer aan die Here!

Wat gebeur as God se teenwoordigheid opdaag? Mag die Heilige Gees persoonlike oortuiging bring deur die oopbreek van die...
01/02/2026

Wat gebeur as God se teenwoordigheid opdaag? Mag die Heilige Gees persoonlike oortuiging bring deur die oopbreek van die Woord.

Nyd de videoer og den musik, du holder af, upload originalt indhold, og del det hele med venner, familie og verden på YouTube.

Gister het die gemeente 'n Lekkergoed & Gesigverf stalletjie by die Hervormde kerk se Maroela Makiti Fees gehad. En was ...
01/02/2026

Gister het die gemeente 'n Lekkergoed & Gesigverf stalletjie by die Hervormde kerk se Maroela Makiti Fees gehad. En was dit 'n FEES! Kyk net hoe lekker ...

Mag 2026 'n jaar wees van vreugde, voorspoed en vervulling soos wat jul God se roeping vir jul lewens najaag. Mag Sy tee...
25/01/2026

Mag 2026 'n jaar wees van vreugde, voorspoed en vervulling soos wat jul God se roeping vir jul lewens najaag. Mag Sy teenwoordigheid daagliks jul veilige plek wees.

Ons nooi jou en jou familie graag uit na môre se KERSDIENS om 8:30...
24/12/2025

Ons nooi jou en jou familie graag uit na môre se KERSDIENS om 8:30...

Address

1 Loco Road
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 10:00

Telephone

+27845884231

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Laeveld / Living Word Lowveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord Laeveld / Living Word Lowveld:

Share