NG Kerk Lydenburg-Suid

NG Kerk Lydenburg-Suid ’n Gemeente waar jy tuis kan voel. Ons leef BEDAG – Bedien, Evangeliseer, Dissipelskap, Aanbidding, Gemeenskap.

Kom skyn saam God se Lig!
🕘 Erediens: Sondae 09:00
☎️ 013 235 3329 | 💬 WhatsApp: 081 081 5868

02/06/2026

Moenie jou vertrou op Hom verloor nie.

Kollosense 2:6 | Vers Vir Die Week
01/06/2026

Kollosense 2:6 | Vers Vir Die Week

31/05/2026

Jy word hartlik uitgenooi na ons erediens hierdie Sondag!
📅 31 Mei 2026 | 🕘 09:00
🙏 Ds Jurgens de Jager
📖 Kollosense 2:1–10
💡Ineengevleg met Christus

Sondag het ons stilgestaan by Paulus se gebed in Efesiërs 1.’n Gebed dat ons geestesoë sal oopgaan om raak te sien:• die...
28/05/2026

Sondag het ons stilgestaan by Paulus se gebed in Efesiërs 1.
’n Gebed dat ons geestesoë sal oopgaan om raak te sien:

• die hoop van God se roeping
• die rykdom van ons erfenis
• en die krag van die Heilige Gees in ons lewe

Mag ons nie net na ons omstandighede kyk nie...
maar na die God wat saam met ons daarin staan. 🙏

🧠Ds Kobus Kloppers

27/05/2026

Dis nie 'n kop geloof wat jou red nie.

23/05/2026

Pinksterreeks 2026 wat plaasgevind het die week ⬇️
Sien jou more vir PINKSTERFEES 2026 ➡🍰🧁☕️🫖

22/05/2026

Wat 'n lekker Rooted Jeugaand verlede week... & ons bak pannekoek!

19/05/2026

Pinkster 2026

17/05/2026

Baie van ons het al van die Heilige Gees gehoor, maar verstaan ons Hom regtig?
Hierdie Pinkster gesels ons oor waarhede wat jou kan help om Hom nie net beter te verstaan nie, maar ook werklik te beleef.

Program:

🗓️ Sondag 17 Mei | 09:00
Die belewing van die Heilige Gees

🗓️ Sondag 17 Mei | 18:00
Die groei deur die Heilige Gees

🗓️ Maandag 18 Mei | 18:00
Die verhindering van die Heilige Gees

🗓️ Dinsdag 19 Mei | 18:00
Is die Heilige Gees ’n krag of ’n Persoon?

🗓️ Sondag 24 Mei | 09:00
Pinksterfees & Nagmaal

Address

Bergstraat 49
Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 09:00 - 10:45

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Lydenburg-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share