Kruisgemeente Lichtenburg

Kruisgemeente Lichtenburg Hierdie is die amptelike kennisgewingsblad van ons toonaangewende gemeente in Lichtenburg, Noordwes!

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Gelukkige Verjaarsdag, Pastoor JURIE!๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰Pastoor, vandag eer ons die Here vir jou lewe en vir die vuur en krag van die ...
13/06/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿ”ฅ Gelukkige Verjaarsdag, Pastoor JURIE!๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‰
Pastoor, vandag eer ons die Here vir jou lewe en vir die vuur en krag van die Woord-bediening wat Pastoor in ons gemeente dra!
Dankie dat Pastoor nie net die Woord bring nie, maar dit met oortuiging, krag en met die leiding van die Heilige Gees bedien!
Ons waardeer jou passie vir die waarheid van God se Woord, en hoe Pastoor ons voortdurend uitdaag om dieper te groei en nader aan die Here te wandel.

Ons bid dat die Here Pastoor vandag oorvloedig sal vul met nuwe vuur, bonatuurlike krag en groter openbaring van Sy Woord!

๐Ÿ“– โ€œWant die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaardโ€ฆโ€
โ€” Hebreรซrs 4:12

Mag hierdie nuwe lewensjaar vol van God se heerlikheid, guns en oorwinning wees! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ‚

12/06/2026

Sondag 7 Junie 2026.
AGTER DIE MASKER.

26/05/2026

OM GOD TE KEN
Sondag, 24 Mei 2026

20/05/2026

DIE PAD NA WARE RUS
Sondag, 17 Mei 2026

16/05/2026

BEVRYDING DEUR DIE HEILIGE GEES
Hemelvaart, 14 Mei 2026

Address

74 Kerk Str
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 08:30 - 12:00

Telephone

+27186323581

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisgemeente Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kruisgemeente Lichtenburg:

Share