VGKSA Lambertsbaai

VGKSA Lambertsbaai Eredienste Sondagoggende 10:00
Woensdae Wyksbidure 18:00
Leraar: Ds Farren Cloete
[email protected]

06/09/2026

Sondagoggend Erediens 6 September 2026
Diens gelei deur Ds Farren Cloete

Almal is welkom! Ons diens sal natuurlik ook uitgesaai word vir die wat dit nie kan bywoon nie. Die Here seën!
05/09/2026

Almal is welkom! Ons diens sal natuurlik ook uitgesaai word vir die wat dit nie kan bywoon nie. Die Here seën!

30/08/2026

Sondagoggend Erediens 30 Augustus 2026
Diens gelei deur Ds Farren Cloete

23/08/2026

Sondagoggend Erediens 23 Augustus 2026
Diens gelei deur Ds Farren Cloete

Sien almal 10uur aanlyn vir ons Erediens🙏
23/08/2026

Sien almal 10uur aanlyn vir ons Erediens🙏

09/08/2026

Sondagoggend Erediens 9 Augustus 2029
Diens gelei deur Ds Farren Cloete

ONS IS WEER TERUG!Dit is ’n rukkie sedert ons laas ons Sondagoggenddiens live uitgesaai het, maar môre is ons weer terug...
08/08/2026

ONS IS WEER TERUG!

Dit is ’n rukkie sedert ons laas ons Sondagoggenddiens live uitgesaai het, maar môre is ons weer terug op Facebook!

Ons nooi elkeen uit om saam met ons te kom aanbid, hetsy jy in die kerk saam met ons is, of aanlyn inskakel. Daar is altyd plek vir jou in die huis van die Here. Die diens word gelei deur Ds Farren Cloete.

Sien julle môreoggend om 10:00. Kom soos jy is. Kom met ’n oop hart. Almal is welkom!

Hiermee stel ons die gemeente en gemeenskap in kennis van die begrafnisreëlings van ons geliefde Skriba-Kassier, Br Russ...
19/07/2026

Hiermee stel ons die gemeente en gemeenskap in kennis van die begrafnisreëlings van ons geliefde Skriba-Kassier, Br Russel Manus.

Br Russel het vir baie jare die gemeente van VGKSA Lambertsbaai met nederigheid, getrouheid en liefde gedien. Sy nalatenskap sal vir altyd deel van ons gemeente se verhaal bly.

Roudiens
Donderdag, 23 Julie 2026 om 18:00
VGKSA Lambertsbaai
Gelei deur: Ds Farren Cloete

Begrafnis
Saterdag, 25 Julie 2026

Huisdiens
10:00
38 Alpha Straat, Lambertsbaai
Gelei deur: Ouderling Br Stephan Cloete

Kerkdiens
11:00
VGKSA Lambertsbaai
Gelei deur: Ds Farren Cloete

Die teraardebestelling volg direk na die kerkdiens.

Ons nooi die gemeente, familie, vriende en die breër gemeenskap uit om saam met ons afskeid te neem van 'n man wat sy lewe in diens van God en Sy kerk gegee het. Ons dra die Manus-familie in ons gebede en vertrou dat die Here hulle sal vertroos en versterk in hierdie moeilike tyd.

"Salig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word." - Matteus 5:4 🕊️

Ons nooi u elkeen uit na ons Sondagoggend Erediens. Almal is welkom! Ons diens sal ook op Facebook uitgesaai word vir di...
18/07/2026

Ons nooi u elkeen uit na ons Sondagoggend Erediens. Almal is welkom! Ons diens sal ook op Facebook uitgesaai word vir die wat dit nie kan bywoon nie. Mag die Here u elkeen seën 🙏

Address

Van Zyl Street 1
Lambert's Bay
8130

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 10:00 - 11:00

Telephone

+27274321160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGKSA Lambertsbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGKSA Lambertsbaai:

Shortcuts

Share