Tabernakel Bediening Ladismith

Tabernakel Bediening Ladismith Open. 21:3 ...Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

03/09/2026
IT IS FINISHED!!John 19:30Live in the finish work of Jesus!!!
30/08/2026

IT IS FINISHED!!
John 19:30

Live in the finish work of Jesus!!!

16/08/2026

Vandag se woord:

Wees geduldig en getrou in wat jy saai. God sal jou beloon in Sy tyd. Wat maak jy met die saad wat God jou gee.?

Geseënds week almal.

☀️ Goeiemôre, dis ’n Nuwe dag. ’n Nuwe week.Stap hierdie week met geloof, moed en vertroue, met die wete dat God reeds v...
11/08/2026

☀️ Goeiemôre, dis ’n Nuwe dag. ’n Nuwe week.
Stap hierdie week met geloof, moed en vertroue, met die wete dat God reeds voor jou uitgaan. 🙏✝️

Vertrou Hom en gee jou bekommernisse vir Hom
Mag jy ’n geseënde en Godgevulde week hê! ❤️

Mag jy 'n hongerte en dors het om in God se woord te wees. Om dit telees en Sy stem te hoor.
07/08/2026

Mag jy 'n hongerte en dors het om in God se woord te wees. Om dit telees en Sy stem te hoor.

Address

Beckerstraat 22
Ladismith
6655

Telephone

+27829756196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tabernakel Bediening Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Tabernakel Bediening Ladismith:

Shortcuts

Share