NG Kerk Ladismith

NG Kerk Ladismith Geanker in die Stroom, skyn ons lig

Daar is dae wat nie groot dinge nodig het om besonders te wees nie. Net ’n bietjie sonskyn, iets om oor te glimlag en ’n...
08/09/2026

Daar is dae wat nie groot dinge nodig het om besonders te wees nie. Net ’n bietjie sonskyn, iets om oor te glimlag en ’n hart wat onthou om die lewe raak te sien.

Mooi Dinsdag! 🌿

’n Nuwe week hoef nie perfek te begin om ’n mooi een te word nie 🌿
07/09/2026

’n Nuwe week hoef nie perfek te begin om ’n mooi een te word nie 🌿

Mag jou huis rustig voel, jou koffie lekker wees, jou mense naby wees - en mag daar sommer net genoeg vrede in jou hart ...
06/09/2026

Mag jou huis rustig voel, jou koffie lekker wees, jou mense naby wees - en mag daar sommer net genoeg vrede in jou hart wees om hierdie Sondag te geniet 🌿

05/09/2026

Saterdag ~ Geen gejaag nie… net tyd vir die klein goed, die mooi mense en alles wat jou hart laat glimlag. 🌿

Party paaie bring jou huis toe. Party verander jou. En party leer jou eers langs die pad wat werklik saak maak 🌿
04/09/2026

Party paaie bring jou huis toe. Party verander jou. En party leer jou eers langs die pad wat werklik saak maak 🌿

Mag hierdie dag vir elkeen van ons iets mooi inhou - ’n onverwagte seën, ’n lekker lag, ’n warm koppie koffie en genoeg ...
03/09/2026

Mag hierdie dag vir elkeen van ons iets mooi inhou - ’n onverwagte seën, ’n lekker lag, ’n warm koppie koffie en genoeg klein oomblikke om vanaand te kan sê: Dit was ’n goeie dag 🌿

Mag jy vandag, tussen die gewone dinge van jou dag, raaksien wat reeds begin blom. En mag jy onthou: God se goedheid sta...
02/09/2026

Mag jy vandag, tussen die gewone dinge van jou dag, raaksien wat reeds begin blom. En mag jy onthou: God se goedheid stap saam - deur elke seisoen, op elke pad 🌿

September herinner ons dat elke nuwe seisoen sy eie mooi saambring. 🌼 Mag hierdie een vol groei, hoop en onverwagte seën...
01/09/2026

September herinner ons dat elke nuwe seisoen sy eie mooi saambring. 🌼 Mag hierdie een vol groei, hoop en onverwagte seëninge wees 🌿

Soms kyk ’n mens terug en besef: daar was soveel meer om voor dankbaar te wees as waarvoor ons ooit kon vra 🌿
30/08/2026

Soms kyk ’n mens terug en besef: daar was soveel meer om voor dankbaar te wees as waarvoor ons ooit kon vra 🌿

Vandag kies ons die lekker kant van die lewe. Kuier, lag, eet iets lekkers en maak ’n paar herinneringe langs die pad 🌿
29/08/2026

Vandag kies ons die lekker kant van die lewe. Kuier, lag, eet iets lekkers en maak ’n paar herinneringe langs die pad 🌿

Address

31 Queen Street
Ladismith
6655

Telephone

+27285511271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Ladismith:

Shortcuts

Share