08/09/2026
Dit sal vir die volgende geslag opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die HERE loof; om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood. (Psalm 102:19-22) wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van 'n arend. (Psalm 103:5) dan word sy vlees fris van jeugdige krag, hy keer terug na die dae van sy jonkheid. (Job 33:25) Dit raak jou!