Shalom Kroonstad

Shalom Kroonstad VISIE: Maak DISSIPELS - Maak 'n VERSKIL

05/06/2026

Goeiedag gesëendes. Jy is baie welkom om Sondag se diens by te woon. Sien jou daar.

Goeiedag gesëendes. Ons het komende Saterdag n mark. Julle is baie welkom om draai te kom maak. Sien jou daar.
29/05/2026

Goeiedag gesëendes.
Ons het komende Saterdag n mark. Julle is baie welkom om draai te kom maak. Sien jou daar.

28/05/2026

Hierdie Sondag het ons ‘n spesiale diens met Ps. Lorentz La Grange, visioenêre leier van ons Shalom netwerk.

Jy kan dit nie mis nie.

26/05/2026

Die Wind, Die Vuur

26/05/2026

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

22/05/2026

Goeiedag gesëendes. Ons herdenk die uitstorting van die Heilige Gees eerskomende Sondag. Jy is baie welkom om deel te wees van die herdenking.
Sien jou daar.

Address

29 Symond Street
Kroonstad
9500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category