20/06/2025
ππ½
Ek is druk besig om paar goed bymekaar te sit vir die noordkaap en hierdie jongman gaan defnitief deel wees van dit.
Die man kan Sing. Doen jouself n guns en gaan luister die spesifieke song.
Olifantshoek-kathu-upington ek kom gou weer met my hele band en produksie span.