NG Kerk Kathu

NG Kerk Kathu "Saam op reis met 'n Jesus-hart" Die Here roep ons om vir mekaar om te gee, om diensbaar te wees en om gesonde mense te wees.

Eredienste:
09:00 Oggenddiens
18:00 Aanddiens (Jeugdiens, almal welkom)

'n Groep vroue het Saterdag 'n heerlike kuieroggend met hul "Saterdag swop" gehad. Baie dankie aan elkeen wat deel was v...
06/09/2026

'n Groep vroue het Saterdag 'n heerlike kuieroggend met hul "Saterdag swop" gehad. Baie dankie aan elkeen wat deel was van dié spesiale oggend.

Ons belydenisklas het die naweek 'n wonderlike belydenisklaskamp gehad. Baie dankie aan Ds Stephanie Vermaak wat die kam...
06/09/2026

Ons belydenisklas het die naweek 'n wonderlike belydenisklaskamp gehad. Baie dankie aan Ds Stephanie Vermaak wat die kamp gereël en gelei het.

30/08/2026
21/08/2026

Troosdiens: Fanie Buys

Een jongmens het vanaand Belydenis van geloof afgelê. Baie geluk aan Annz-rie Wiese met hierdie besondere mylpaal. Mag j...
16/08/2026

Een jongmens het vanaand Belydenis van geloof afgelê. Baie geluk aan Annz-rie Wiese met hierdie besondere mylpaal. Mag jy groei in geloof en saam met medegelowiges hierdie reis aanpak.

15/08/2026

Troosdiens: Nine Fourie

Ondersteun gerus die Gereformeerde Kerk se basaar môre. Heerlike vleis, lekker kos en poeding. Vermaak vir die kinders. ...
31/07/2026

Ondersteun gerus die Gereformeerde Kerk se basaar môre. Heerlike vleis, lekker kos en poeding. Vermaak vir die kinders. 🚂

Address

C/o Mopani Avenue And Kudu Street
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Kathu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Kathu:

Shortcuts

Share