VEK Randfontein

VEK Randfontein Die Volle Evangelie Kerk Randfontein is ń OMGEE-KERK wat God se liefde in die kerk en in die gemeenskap wil uitleef.

Kom besoek ons gerus om meer te leer oor God se liefde vir jou.

Op soek na ’n plek om te behoort & geestelik te groei?Kom sluit aan by ons hierdie Sondag by VEK Randfontein Familie Ker...
28/04/2026

Op soek na ’n plek om te behoort & geestelik te groei?
Kom sluit aan by ons hierdie Sondag by VEK Randfontein Familie Kerk!

🕗 08:20 – Evangelisasie in straat voor die kerk
🕘 09:00 – Oggenddiens (met Kinderkerk)
🕓 16:00 – Engelse diens
🕕 18:00 – Faith Connect

📍 13 Johnstone Straat, Homelake, Randfontein

“Kies julle nou wie julle wil dien...” – Josua 24:15

Almal is welkom...
Nooi iemand saam...

knowing Jesus and making Him known
minded

26/04/2026
Hier is die link na vanoggend se diens.
26/04/2026

Hier is die link na vanoggend se diens.

1 like. "Pastoor Christo de Beer "

🫵 Jy word uitgenooi na Sondag se diens, kom soos jy is...verwag om getransformeer te word!  Nooi iemand saam. Almal welk...
20/04/2026

🫵 Jy word uitgenooi na Sondag se diens, kom soos jy is...verwag om getransformeer te word! Nooi iemand saam. Almal welkom.
# be part of a family
# saam is beter

Ons Sondag in prentjie vorm....and what a day it has been! Eerste Engelse diens, met ons Faith Connect vir die jongmense...
20/04/2026

Ons Sondag in prentjie vorm....and what a day it has been! Eerste Engelse diens, met ons Faith Connect vir die jongmense na die tyd.
When Christ is @ the center, a family of believers, are a formidable force, when like minded! Mfundu Sibiya
Amen op dit🙌

Hier is die link na gister oggend se diens.
20/04/2026

Hier is die link na gister oggend se diens.

1 like. "Christo Jacobs "

Address

13 Johnstone Str, Homelake, Randfontein
Johannesburg

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27828514489

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Randfontein:

Share