AGS Herlewing Sentrum Jan Kempdorp

AGS Herlewing Sentrum Jan Kempdorp GEMEENTE VISIE:

OM MENSE TE LEI TOT N VOLHEIDSLEWE IN JESUS CHRISTUS

06/04/2026

Paasmaandag-herinnering 🌿

herinner ons daaraan dat die storie nie by die kruis of selfs die leĂ« graf geĂ«indig het nie—dit gaan vandag voort in ons lewens. Omdat Jesus lewe, wandel ons in 'n nuwe lewe, nuwe hoop en 'n nuwe doel.

“Omdat Ek lewe, sal julle ook lewe.” – Johannes 14:19

Mag vandag 'n herinnering wees om in die krag van Sy opstanding te leef—en Sy liefde, vrede en oorwinning in elke oomblik te dra. 🙏

Easter Monday Reminder 🌿

reminds us that the story didn’t end at the cross or even the empty tomb—it continues in our lives today. Because Jesus is alive, we walk in new life, new hope, and new purpose.

“Because I live, you also will live.” – John 14:19

May today be a reminder to live in the power of His resurrection—carrying His love, peace, and victory into every moment.

06/04/2026

Easter Monday Reminder 🌿

reminds us that the story didn’t end at the cross or even the empty tomb—it continues in our lives today. Because Jesus is alive, we walk in new life, new hope, and new purpose.

“Because I live, you also will live.” – John 14:19

May today be a reminder to live in the power of His resurrection—carrying His love, peace, and victory into every moment. 🙏

Paasmaandag-herinnering 🌿

herinner ons daaraan dat die storie nie by die kruis of selfs die leĂ« graf geĂ«indig het nie—dit gaan vandag voort in ons lewens. Omdat Jesus lewe, wandel ons in 'n nuwe lewe, nuwe hoop en 'n nuwe doel.

“Omdat Ek lewe, sal julle ook lewe.” – Johannes 14:19

Mag vandag 'n herinnering wees om in die krag van Sy opstanding te leef—en Sy liefde, vrede en oorwinning in elke oomblik te dra. 🙏

Graag nooi ons een en elkeen na ons gesamentlike Goeie Vrydag diens te AGS Hartswater. Die diens begin om 9vm.
31/03/2026

Graag nooi ons een en elkeen na ons gesamentlike Goeie Vrydag diens te AGS Hartswater. Die diens begin om 9vm.

Sondag 22 Maart 2026Sending diensGraag nooi ons elkeen na ons sending diens Verteenwoordiger van Deaf Friendly Dirk Vent...
19/03/2026

Sondag 22 Maart 2026
Sending diens

Graag nooi ons elkeen na ons sending diens
Verteenwoordiger van Deaf Friendly Dirk Venter kom gesels met ons oor die verspreiding van die evangelie onder die dowe gemeenskap.

Daar sal 'n spesiale offerande opgeneem word ten bate van die sending departament in ons gemeente en ons se dankie vir elkeen se bydrae.
Indien jy wil bydrae gebruik asb die lopende rekening van die gemeente en voeg by jou verwysing 'sending'.

Februarie maand van liefdeGraag nooi ons jou na Sondag 8 Februarie se diens om 10vmOns gesels oor liefdes verhale in Die...
04/02/2026

Februarie maand van liefde
Graag nooi ons jou na Sondag 8 Februarie se diens om 10vm
Ons gesels oor liefdes verhale in Die Woord. (Goed en sleg 😳)

PS. Na diens kuier ons saam vir pastoor Etienne se verjaarsdag. Bring jou eetgoedjies en kom geniet die middag saam met ons.

VISIE SONDAG1 Februarie 2026 Dankie aan elkeen wat Januarie maand saam met ons gevas en bid het vir die jaar wat voorlĂȘ ...
27/01/2026

VISIE SONDAG
1 Februarie 2026
Dankie aan elkeen wat Januarie maand saam met ons gevas en bid het vir die jaar wat voorlĂȘ en die visie vir 2026.

Graag nooi ek jou Sondag om saam te kom kuier rondom ons rigting vir die jaar, dit is nagmaal Sondag en ons herinner ons self aan Jesus die hoeksteen van die kerk, die begin en die einde sonder Wie ons niks kan vermag nie.

Sondag Januarie 25Gebed deel 4:Met wie praat jy?Die gesprekke wat ons het is belangrik vir die gevegde wat ons veg.Danki...
19/01/2026

Sondag Januarie 25
Gebed deel 4:
Met wie praat jy?
Die gesprekke wat ons het is belangrik vir die gevegde wat ons veg.
Dankie vir almal wat die week vas en bid vir ons gemeente die week.

Sondag 18 Januarie 2026Gebed deel 3: Bid soos Jesus gebid het.
13/01/2026

Sondag 18 Januarie 2026
Gebed deel 3: Bid soos Jesus gebid het.

Sondag 11 Januarie 2026Gebed deel 2 - Hoekom is my gebed nie beantwoord nie?Wat maak werklik saam vir God wanneer ons bi...
05/01/2026

Sondag 11 Januarie 2026
Gebed deel 2 - Hoekom is my gebed nie beantwoord nie?
Wat maak werklik saam vir God wanneer ons bid?

Ons vra elkeen om saam te bid vir die gemeente en die leiding van Die Heilige Gees vir 2026.

Sondag 4 Januarie 2026 Leer God ken in gebed.Ons het met die oujaarsdag diens geleer om die wil van God te ken moet ons ...
02/01/2026

Sondag 4 Januarie 2026
Leer God ken in gebed.

Ons het met die oujaarsdag diens geleer om die wil van God te ken moet ons die hart van God ken. Sondag oggend gesels ons oor gebed. Hoe kan ek en jy God se hart leer ken deur gebed.

Daar is ook 'n doop geleentheid Sondag. As jy wil deel wees van die doop kontak asb asap pastoor Etienne by 061 425 8058

Wat is God se wil vir jou lewe?Wat is God se wil vir 2026?Kom ontdek saam met ons God se wil Woensdag 31 Desember om 18h...
29/12/2025

Wat is God se wil vir jou lewe?
Wat is God se wil vir 2026?
Kom ontdek saam met ons God se wil Woensdag 31 Desember om 18h00. Jan Kempdorp.

Address

Cnr. President & Christiaan De Wet Street
Jan Kempdorp
8550

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 11:30
18:00 - 19:30

Telephone

+27614161875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Herlewing Sentrum Jan Kempdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Herlewing Sentrum Jan Kempdorp:

Share