Christus Gemeente - Vaalharts

Christus Gemeente - Vaalharts Sondaars sondig! Ons is opgevoed met die oortuiging dat ons sondaars is, maar nie moet sondig nie. Di

Dit is dus 'n stryd om teen ons identiteit as sondaars, heilig te lewe.' n Stryd wat ons meestal verloor. Die ware Evangelie oortuig ons van Geregtigheid, 'n nuwe identiteit soos God ons sien op grond van die Offer van Sy Seun. As Hy ons daarvan kan oortuig, dan word ons lewens 'n uitvloeisel van wie ons is en 'n heilige lewe is dus haalbaar. Die openbaring van die Geregtigheid van God laat ons le

ef vanuit 'n nuwe identiteit, deur Jesus vir ons verdien, waar ons onder die sondaarsbestel (godsdiens) moes werk vir aanvaarding - waardigheid moes probeer verdien. Dus kan ons in 'n moeite vrye verhouding met God staan as ons die ware Geregtigheid van God snap en dit kies.

Baie welkom ons sluit vanoggend ons Vrouekamp af. Geniet saam met ons.
30/08/2026

Baie welkom ons sluit vanoggend ons Vrouekamp af. Geniet saam met ons.

Baie welkom by Christus Gemeente Vaalharts se Regstreekse Uitsendin...

Baie welkom
23/08/2026

Baie welkom

Baie welkom by Christus Gemeente Vaalharts se Regstreekse Uitsendin...

23/08/2026

Kom beleef 'n naweek waar ons vier wat dit beteken om 'n vrou te wees - in volle omvang.
'n Tyd om saam God se hart ❤️ vir vroue te ontdek.

Bespreek by Jodette: 063 673 3774
/Katryn: 082 501 7363 Of bespreek aanlyn : https://aanlyn.goeienuus.co.za/product/vrouekamp-28-29-30-augustus-2026/

Ons kan nie wag om saam met jou hierdie VOLLE SOM te vier nie! ✨

Goeie dag en baie welkom by ons diens. Geniet dit saam met ons.
16/08/2026

Goeie dag en baie welkom by ons diens. Geniet dit saam met ons.

Baie welkom by Christus Gemeente Vaalharts se Regstreekse Uitsendin...

Bespreek by Jodetteof Katryn of sommer net aanlyn op ons webblad.
16/08/2026

Bespreek by Jodetteof Katryn of sommer net aanlyn op ons webblad.

Kom beleef 'n naweek waar ons vier wat dit beteken om 'n vrou te wees - in volle omvang.
'n Tyd om saam God se hart ❤️ vir vroue te ontdek.

Bespreek by Jodette: 063 673 3774
/Katryn: 082 501 7363 Of bespreek aanlyn : https://aanlyn.goeienuus.co.za/product/vrouekamp-28-29-30-augustus-2026/

Ons kan nie wag om saam met jou hierdie VOLLE SOM te vier nie! ✨

15/08/2026

Address

37 Jan Visser Street
Jan Kempdorp
8550

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christus Gemeente - Vaalharts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Christus Gemeente - Vaalharts:

Shortcuts

Share