Heilbron-Suid Kerk steeds gereformeerd

Heilbron-Suid Kerk steeds gereformeerd Ons gemeente se visie: " Ons gee om:
Vir God en sy Woord,
Vir mekaar,
Vir die wรชreld "

Lofprysings Diens komende Sondag! JY wil dit nie mis nie! ๐Ÿ™Œ
28/08/2026

Lofprysings Diens komende Sondag! JY wil dit nie mis nie! ๐Ÿ™Œ

Vandag se Gemeente-ete tafels, Yvonne Smit baie dankie vir hierdie mooi-maak. ๐Ÿ™๐Ÿค—
16/08/2026

Vandag se Gemeente-ete tafels, Yvonne Smit baie dankie vir hierdie mooi-maak. ๐Ÿ™๐Ÿค—

Na Nagmaal het ons n baie lekker ete gehad. Dankie vir almal wat die ete moontlik gemaak het. Dankie vir die saam kuier....
16/08/2026

Na Nagmaal het ons n baie lekker ete gehad. Dankie vir almal wat die ete moontlik gemaak het. Dankie vir die saam kuier. Dis n voorreg om so bymekaar te kom. ๐Ÿค—๐ŸŒน

Vandag was Nagmaal.  Dit bly n besonderse maaltyd. Vandag net weer besef hoe groot U Kruisdood was, vir elke mens. Om U ...
16/08/2026

Vandag was Nagmaal. Dit bly n besonderse maaltyd. Vandag net weer besef hoe groot U Kruisdood was, vir elke mens. Om U as Verlosser te ken verander n mens se menswees. ๐Ÿ™๐Ÿค—

Vandag was stalletjie dag by die skool. Dit was vrolikheid van vroegoggend tot n laterige  middag. Dankie vir almal se l...
15/08/2026

Vandag was stalletjie dag by die skool. Dit was vrolikheid van vroegoggend tot n laterige middag. Dankie vir almal se lekker saamwerk. Worsbroodjies en Sosaties uit boonste rakke.๐Ÿค—

Vandag is daar vleis verpak vir vooraf vleisbestellings wat n voorloper is vir Basaar wat op 29 Aug is. Dankie vir elkee...
05/08/2026

Vandag is daar vleis verpak vir vooraf vleisbestellings wat n voorloper is vir Basaar wat op 29 Aug is.
Dankie vir elkeen wat op welke wyse betrokke was. ๐Ÿ™๐Ÿค—

Jaffleverkoping 30 Julie 2026.  Wat n mooi geleentheid.  Almal wat op een of ander manier betrokke was, baie dankie, om ...
30/07/2026

Jaffleverkoping 30 Julie 2026. Wat n mooi geleentheid. Almal wat op een of ander manier betrokke was, baie dankie, om hierdie voorloper vir die basaar n mooi geleentheid te maak. ๐Ÿ™๐Ÿค—

Pappa vandag is jou dag. Mag jou huis hier op aarde n Ambassade wees vir God se Koninkryk. Hoop jy as Pappa word lekker ...
21/06/2026

Pappa vandag is jou dag. Mag jou huis hier op aarde n Ambassade wees vir God se Koninkryk. Hoop jy as Pappa word lekker bederf. ๐Ÿ™๐ŸŒน

Vandag was n groot dag. Danรฉ Kleynhans het haar geloof bely en daarna is haar en Evert Kleynhans se seun Louis gedoop. B...
07/06/2026

Vandag was n groot dag. Danรฉ Kleynhans het haar geloof bely en daarna is haar en Evert Kleynhans se seun Louis gedoop. Baie geluk Danรฉ en welkom klein Louis. ๐Ÿ™๐ŸŒน

Nog Moedersdag-ete fotos. ๐ŸŒน๐Ÿค— Dankie ook aan Riana Mouton wat ons in n gesellige luim gekry het met Sang en musiek. ๐ŸŽค ๐Ÿค—
10/05/2026

Nog Moedersdag-ete fotos. ๐ŸŒน๐Ÿค— Dankie ook aan Riana Mouton wat ons in n gesellige luim gekry het met Sang en musiek. ๐ŸŽค ๐Ÿค—

Address

Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 10:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27588521990

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heilbron-Suid Kerk steeds gereformeerd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Heilbron-Suid Kerk steeds gereformeerd:

Shortcuts

Share