God se Kinders Vir Altyd

God se Kinders Vir Altyd WE ARE ALL GOD'S CHILDREN

04/02/2026

As jy Die post sien was God se genade oor jou vir Die Dag, En Altyd,Neem 'N Sekonde En Sê Net
👩‍👧‍👦
“Dankie Here”
🥺🙇‍♀️❤️🙌

09/12/2025

Hy is die kenner van my hart❤️en die Toetser van my Niere🙏🧡God is baie lief vir jou

08/09/2025

Celebrating my 4th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

✨️👏🏼
19/12/2024

✨️👏🏼

👏🏼✨️😇
19/12/2024

👏🏼✨️😇

19/12/2024

Mag 2025 n jaar van liefde wees gevul met God en al die mooi dinge🌺Mag God ons dra en al ons hartsbegeertes laat waar word ✨️🤞🏽

19/12/2024

Dis Desember,Mag die Hand van Die Here oor elke Huis gesin wees👏🏼🌺

09/11/2024

Maaki saak wat jou omstandighede mag weesi🌠🙂hou jou oë gevestig op die Here🌟,en Hy sal altyd vir jou DeurKom👏🏼🌍

13/10/2024

Jesus Sê: "Ek is die Weg,Die Waarheid en Die Lewe"🌍👏🏼🌺

12/09/2024

Fluit fluit, die HERE se planne werk altyd uit.

DIE HERE IS DIE HERE🥺🙏🌺

11/09/2024

Liewe Jesus,Seun asb elke liewe persoon in hierdie groep👏🏼🌍❤️in U Heilige Naam, Amen🌺🙂

08/09/2024

Hy is almagtig Hy is my Redder.
Dankie vir als wat U vir ons doen Vader.🫀🙂

Address

Leeuw Street
Heilbron
1996

Telephone

+27740933733

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when God se Kinders Vir Altyd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share