Sentrum vir Geloofsvorming

Sentrum vir Geloofsvorming Ons missie is om Christene te begelei op hul eie pad van dissipelskap as ‘n geloofsvormende reis gerig op diens in die samelewing.

Ons webwerf is lewendig! Gaan besoek gerus en stuur vir jou vriende, familie en kollegas aan..
15/12/2025

Ons webwerf is lewendig!

Gaan besoek gerus en stuur vir jou vriende, familie en kollegas aan..

Ons het lanklaas kontak gemaak — en dit was vir ’n goeie rede! Die afgelope jaar was waarskynlik ons besigste én mees vrugbare jaar nog. Ons harte is vol dankbaarheid teenoor die Here vir elke geleentheid waar ons kon dien, begelei, leer en saam groei.

Kuiergesprek nommer 7
02/11/2025

Kuiergesprek nommer 7

Die eenvoud van Jesus se woorde

"n Lekker kuiergesprek om die week mee te begin..
08/09/2025

"n Lekker kuiergesprek om die week mee te begin..

Waarom glip ons so maklik uit die sagte juk uit?

Ons 5de kuiergesprek..
03/09/2025

Ons 5de kuiergesprek..

Ons 4de kuiergesprek is lewending. Maak gerus tyd daarvoor wanneer jy kan...
14/08/2025

Ons 4de kuiergesprek is lewending. Maak gerus tyd daarvoor wanneer jy kan...

Matt 11:28-30

Nommer 3 in ons kuiergesprekke met Gys..
04/08/2025

Nommer 3 in ons kuiergesprekke met Gys..

Kuiergesprek nommer 2...
28/07/2025

Kuiergesprek nommer 2...

Sagte juk (2)

Luister saam na die eerste kuiergesprek...
23/07/2025

Luister saam na die eerste kuiergesprek...

27 April -3 Mei se oordenking..
05/05/2025

27 April -3 Mei se oordenking..

Joh 21

Geseënde Paasnaweek vir elkeen..🐰 ✝️
17/04/2025

Geseënde Paasnaweek vir elkeen..🐰 ✝️

Heb 10

Hou lekker naweek..
12/04/2025

Hou lekker naweek..

Visio 9

Ons kon onlangs weer Geloofsreis modules opneem by Krugersdorp-Oos Gemeente!Hierdie modules en materiaal is te koop vir ...
07/04/2025

Ons kon onlangs weer Geloofsreis modules opneem by Krugersdorp-Oos Gemeente!

Hierdie modules en materiaal is te koop vir gemeentes om in kleingroepe en hulle gemeenskap te gebruik.

Krugersdorp Oos Gemeente

Address

138 Main Road
Greyton
7233

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sentrum vir Geloofsvorming posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Sentrum vir Geloofsvorming:

Share