19/10/2025
Feesdiens 19 Oktober 2025 gelei deur Bisk.J Slamat met die besondere boodskap uit Psalm 100 vers 1-5 “DIEN DIE HERE MET BLYDSKAP”.Ons was vereer met die teenwoordigheid van verskeie vorige en huidige werkers te wete.🤗
Bisk en Juff. Joemath
Eerw Charles en Juff Goliath
Eerw Aubrey en Juff Adams
Eerw. Robert en Juff Edson
Eerw. Godfrey Cunningham en juff Cunningham
Sis Connie Van Der Rhede
Ander families voorheen werksaam in skool en in gemeente: 😇
Webers
Ulsters
Hans… verskeie gaste van heinde en ver. Eerw G Larbie was ook vandag amptelik as Leraar in Berea as buitestasie verwelkom
Dankie aan Genadendal-Berea Kerkkoor asook die basuinkoor van Berea vir jul deelname. Die aangeleentheid was afgesluit met n maaltyd vir ons gaste. “Met harte vol van dankbaarheid gaan ons nou uit mekaar…”🙏🏻
bestaansjaar