04/09/2026
Smag jy na God se lewende water? Septembermaand vier ons die jaarlikse Seisoen van die Skepping, waar ons nadink oor God se skeppingswerk. Ons roep die kragtige woorde van Psalm 42 in herinnering en besin oor die rol van water in ons fisiese en geestelike lewe.