SA Funeral Trust Home of the Vplan

SA Funeral Trust Home of the Vplan Funerals &Cemetery The Sign in Your of need.

18/01/2021
Ons jaarend Funksie bydi Cloetes Woning bje dankie Here ve ons ytgespaarde lewens,lekki rus kollegas.
23/12/2020

Ons jaarend Funksie bydi Cloetes Woning bje dankie Here ve ons ytgespaarde lewens,lekki rus kollegas.

Neem kennis geagte kliente ons kntoor sal gesluit wees vnaf Woensdg 23ste Desember 12uur tot Mandg 28ste Desember 2020 ,...
21/12/2020

Neem kennis geagte kliente ons kntoor sal gesluit wees vnaf Woensdg 23ste Desember 12uur tot Mandg 28ste Desember 2020 ,Neem kennis ingeval vni sterfgeval sal liggaami verwyder word ,maar begrafnisse sal eers vanaf 4de Januarie kan plaasvind.Kantoor Sal Maandg 28ste Des 2020 tot met Donderdag 31ste Des 2020 van af 9uur tot 2uur oop wees ,By voorbaat dankie, aan elke klient ve u lojale ondersteuning deuri jare,namens SA Funeral Trust Home of the Vplan Myself en my gesin,mede werkers Wens ons U Almal n Geseende Christusfees,eni Voorspoedige Nuwejaar 🙏🙏🙏

Goeie dag Kliente,families en vriende,neem kennis DAT ons kntoor wel sal oop is vir besigheid,kolteerdes is gemagtig om ...
24/03/2020

Goeie dag Kliente,families en vriende,neem kennis DAT ons kntoor wel sal oop is vir besigheid,kolteerdes is gemagtig om te kollek ,ons vra dus net u samewerking om, die reels toe te pas as dit kom by sanitasie ASB,Kolleteerders sal wel,maskers,handskoene gebruik,ons sal wel indien stetftes liggame kan optel die volgende wetgewing is in plek gesit vedi begrafnisse.
Bje sterkte word ons almal toegebid, ons dank elkeen vedi samewerking in die verband.
Oplas
By voorbaat dank
Bestuuderder
Mnr Desmon Cloete

Vir enige navrae kontak
Hoofkantoor by
0216913873
Plaaslike Kantoor
0632505808.

Names myself en Gesin ,Kollegas wens ons u as kliente,families en vriende n geseende end Voorspoedige 2020 toe,dankie aa...
31/12/2019

Names myself en Gesin ,Kollegas wens ons u as kliente,families en vriende n geseende end Voorspoedige 2020 toe,dankie aan elkeen se volhoubare ondersteuning deur 2019 ,Die Here seen u.

Geagte kliente neem kennis die kantoor sluit om 12uurMaandg 23ste December 2019 tot 02de January 2020 vir Administrasie....
17/12/2019

Geagte kliente neem kennis die kantoor sluit om 12uur
Maandg 23ste December 2019 tot 02de January 2020 vir Administrasie.In die geval van sterfte kontak die volgende no.0632505808,0216913873.
Heropen Vrydag 03 January 2020 Bje dankie aan elkeen se ondersteuning deur die jaar.
Mag u n Geseende Christus fees en n Voorspoedige Nuwejaar .
Die Here seen.
By voorbaat dank.
Bestuurder en Agente.
Mnr Desmon Cloete.

Dankie Here vedi 24  jaar Indiens byThe South African Funeral Trust home of the Vplan dit waasi maklik nie maar u ht my ...
01/06/2019

Dankie Here vedi 24 jaar Indiens by
The South African Funeral Trust home of the Vplan dit waasi maklik nie maar u ht my deurgedra.

Geagte families En Gemeenskap neem kennis van Troos En Begrafnisdiens van Wyle Johannes Willems(Oom Hannes).Troosdienste...
20/05/2019

Geagte families En Gemeenskap neem kennis van Troos En Begrafnisdiens van Wyle Johannes Willems(Oom Hannes).
Troosdienste :Dinsdagaand 21ste Mei 2019 aan huis 3543 Bosstraat Pineview Melrose Place,om 7h30.
:Donderdagaand 23ste te Vgk Gaffleysstraat om 7h00.
Begrafnisdiens : Saterdagoggend 25ste Mei 2019 aan Huis 3543 Bosstraat Pineview Melrose Place ve Besigtiging vanaf 9h00-9h45
Diensorde :10h00-10h45
Kerkdiens :11h00-12h30 te Vgk
Gaffleystraat Pineview
Vanwaar die stoet vertrek na Kromvlei Begrafplaas vedi teraarde bestselling.R.I.P Oom Hannes.

Goeie dag vriende families neem kennis van begrafnis diens van  wyle Fani David Tewu op Saterdag 18de Mei 2019 by Pastor...
16/05/2019

Goeie dag vriende families neem kennis van begrafnis diens van wyle Fani David Tewu op Saterdag 18de Mei 2019 by Pastor Sykes Kerksaal, 8h30 : Besigtiging
9h00 : Diensorde
Vanwaar die stoet vertrek na Villiersdorp Begrafplaas vedi teraade bestelling.

Goeie dag vriende En families begrafnis diens van Wyle Rachel Slamdien vind plaas op Saterdag 18Mei2019 te Botrivier INI...
16/05/2019

Goeie dag vriende En families begrafnis diens van Wyle Rachel Slamdien vind plaas op Saterdag 18Mei2019 te Botrivier INI Nuwe Lewe Kerksaal om,
8h30 :Besigtiging
9h00 :Diensorde
Vanwaar die stoet vertrek na Botrivier Begrafplaas vedi teraarde bestelling.

Goeie dag families En vriende neem kennis VN Troos en Begrafnis diens VN Wyle MNR David (Davy)Linders Troosdiens: Dinsda...
07/05/2019

Goeie dag families En vriende neem kennis VN Troos en Begrafnis diens VN Wyle MNR David (Davy)Linders
Troosdiens: Dinsdag 7Mei 2019,om 7h30 aan Huis van Oom Davy te Protea straat no 04.
Begrafnis diens:Saterdag 11Mei 2019
Aan Huis no04 Protea Straat om
8h00 ve Besigtiging.
9h00-9h45 Diensorde.
10h00 Diensorde te St Michaels All Angels Kerk hoofstraat Grabouw.
Vanwaar die stoet vertrek na Proefplaas Begrafplaas ve teraarde bestelling.

Address

No. 42 Mainroad Grabouw
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27632505808

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Funeral Trust Home of the Vplan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SA Funeral Trust Home of the Vplan:

Share