20/06/2026
Wat beteken dit werklik om 'n pa te wees?
Die wêreld het baie menings, maar wat leer die Bybel ons? Kom ontdek God se hart vir vaderskap en hoe 'n pa sy gesin met liefde, geloof en die voorbeeld van Christus kan lei.
Ons sien daarna uit om jou te verwelkom. Nooi gerus iemand saam!