NG Graaff-Reinet

NG Graaff-Reinet NG Graaff-Reinet is ‘n gestuurde geloofsfamilie waar ons saam aanbid, dien en groei. NGG fokus op familiebediening waar almal tuis en welkom voel

❈ GESEËNDE  CHRISTUSFEES ❈Die NG Kerk Graaff-Reinet wens u en u gesin 'n baie Geseënde Christusfees! 𝘝𝘪𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘚𝘦𝘶𝘯 ...
24/12/2025

❈ GESEËNDE CHRISTUSFEES ❈

Die NG Kerk Graaff-Reinet wens u en u gesin 'n baie Geseënde Christusfees!

𝘝𝘪𝘳 𝘰𝘯𝘴 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘚𝘦𝘶𝘯 𝘨𝘦𝘣𝘰𝘳𝘦, 𝘢𝘢𝘯 𝘰𝘯𝘴 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘚𝘦𝘶𝘯 𝘨𝘦𝘨𝘦𝘦; 𝘏𝘺 𝘴𝘢𝘭 𝘩𝘦𝘦𝘳𝘴, 𝘦𝘯 𝘏𝘺 𝘴𝘢𝘭 𝘨𝘦𝘯𝘰𝘦𝘮 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘞𝘰𝘯𝘥𝘦𝘳𝘣𝘢𝘳𝘦 𝘙𝘢𝘢𝘥𝘴𝘮𝘢𝘯, 𝘔𝘢𝘨𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘎𝘰𝘥, 𝘌𝘸𝘪𝘨𝘦 𝘝𝘢𝘥𝘦𝘳, 𝘝𝘳𝘦𝘥𝘦𝘷𝘰𝘳𝘴. 𝘚𝘺 𝘩𝘦𝘦𝘳𝘴𝘬𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘴𝘢𝘭 𝘶𝘪𝘵𝘣𝘳𝘦𝘪, 𝘦𝘯 𝘏𝘺 𝘴𝘢𝘭 𝘷𝘪𝘳 𝘢𝘭𝘵𝘺𝘥 𝘷𝘳𝘦𝘥𝘦 𝘦𝘯 𝘷𝘰𝘰𝘳𝘴𝘱𝘰𝘦𝘥 𝘣𝘳𝘪𝘯𝘨. 𝘑𝘦𝘴 9:5-6.

Ons Kersdiens vind om 08:00 plaas.

18/12/2025
Ons sluit ons Parsonage bybelstudie af met 'n lekker ontbyt by Profcon. Dit was n heerlike oggend.
28/11/2025

Ons sluit ons Parsonage bybelstudie af met 'n lekker ontbyt by Profcon.

Dit was n heerlike oggend.

Ons bybelstudie sluit die jaar af met 'n lekker ontbyt by Profcon.Dit was heerlik.
28/11/2025

Ons bybelstudie sluit die jaar af met 'n lekker ontbyt by Profcon.

Dit was heerlik.

Watter ongelooflike aand van lofprysing en samesyn was dit nie. n Kerssangdiens wat nog lank onthou sal word. Baie danki...
23/11/2025

Watter ongelooflike aand van lofprysing en samesyn was dit nie. n Kerssangdiens wat nog lank onthou sal word. Baie dankie aan al die betrokke partye. Aan God al die eer.

𝙆𝙀𝙍𝙎𝙎𝘼𝙉𝙂𝘿𝙄𝙀𝙉𝙎Kom geniet ons Kerssangdiens op Sondag 23 November 2025 in die NG Kerk.  Die voorprogram begin reeds om 17h...
23/11/2025

𝙆𝙀𝙍𝙎𝙎𝘼𝙉𝙂𝘿𝙄𝙀𝙉𝙎

Kom geniet ons Kerssangdiens op Sondag 23 November 2025 in die NG Kerk. Die voorprogram begin reeds om 17h40.

We invite you to come and enjoy our Christmas Carol Service on Sunday 23 November at the NG Church.

Service starts at 17.40



17/11/2025

Kom geniet ons Kerssangdiens.

Die 11de November is die gemeente 233 jaar oud. Vandag was n besige maar n geseende dag. Ons het nagmaal, belydenisafleg...
26/10/2025

Die 11de November is die gemeente 233 jaar oud. Vandag was n besige maar n geseende dag. Ons het nagmaal, belydenisaflegging en ons gemeente-ete gehad. Alles was so lekker. Al die eer kom ons hemelse Vader toe.

Ons het hierdie naweek ons belydenisklas en kringleierkamp gehad. Wat 'n ongelooflike tyd was dit nie. Die Here ons beho...
19/10/2025

Ons het hierdie naweek ons belydenisklas en kringleierkamp gehad. Wat 'n ongelooflike tyd was dit nie. Die Here ons behoorlik geseën.

♬♬ 𝙊𝙍𝙍𝙀𝙇 𝙐𝙄𝙏𝙑𝙊𝙀𝙍𝙄𝙉𝙂 ♬♬Het jy al jou plekkie bespreek vir Saterdag, 11 Oktober om 17:30.Ons bied 'n orrelkonsert aan.  Ko...
06/10/2025

♬♬ 𝙊𝙍𝙍𝙀𝙇 𝙐𝙄𝙏𝙑𝙊𝙀𝙍𝙄𝙉𝙂 ♬♬

Het jy al jou plekkie bespreek vir Saterdag, 11 Oktober om 17:30.

Ons bied 'n orrelkonsert aan. Kom kuier saam en luister hoe dit klink as NG Kerk Graaff-Reinet gevul word met die mooiste orrelklanke.

Kaartjies is te koop by die NG Kerk en sluit 'n vingerete en drankie in.
Navrae: 049-8922422 // 064 788 1500








01/10/2025

Die majestueuse kerkgebou van die NG Moedergemeente Graaff-Reinet van binne. Foto: Jens Friis

Address

Kerkstraat
Graaff-Reinet
6280

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27498922422

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Graaff-Reinet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Graaff-Reinet:

Share