Hervormde Kerk Eendracht

Hervormde Kerk Eendracht Waar ons saam met mekaar in die weë van God wandel...

Afkondigings 2 Augustus 2026
03/08/2026

Afkondigings 2 Augustus 2026

Kom geniet n heerlike skietdag! 📆 25 Julie 2026📍 Plaas Klipfontein, Leandra MPGROOT Pryse te wen!
09/07/2026

Kom geniet n heerlike skietdag!
📆 25 Julie 2026
📍 Plaas Klipfontein, Leandra MP
GROOT Pryse te wen!

Gedenkdiens van Antionette Stoltz“Al wandel jy nie meer tussen ons nie, sal jou gees vir altyd in ons harte voortleef. J...
11/06/2026

Gedenkdiens van Antionette Stoltz

“Al wandel jy nie meer tussen ons nie, sal jou gees vir altyd in ons harte voortleef. Jou liefde, goedhartigheid en herinneringe sal nooit vervaag nie.”

Mag hierdie spesiale dag gevul wees met God se teenwoordigheid, liefde en seën. Soos geskryf staan: “Die Here sal jou se...
03/05/2026

Mag hierdie spesiale dag gevul wees met God se teenwoordigheid, liefde en seën.
Soos geskryf staan: “Die Here sal jou seën en jou beskerm; die Here sal tot jou redding verskyn en jou genadig wees; die Here sal jou gebede verhoor en aan jou vrede gee.” (Numeri 6:24–26)

Mag Kyri grootword in die lig van die Here, omring deur geloof, hoop en liefde. Mag God se hand altyd oor haar wees en haar pad lei elke dag van haar lewe.

Baie geluk met hierdie kosbare en geseënde mylpaal. ✨

Rina Becker

Address

Louw Str 2
Govan Mbeki
2265

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27176830067

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Eendracht posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Eendracht:

Shortcuts

Share