Deo Glencoe

Deo Glencoe AGS Gemeente Glencoe.
28 Simpson Drive Glencoe. Sondae 09:00 | Woensdae 18:00

12/08/2026
Daar is geen lekkerder plek om op ‘n Sondag te wees as saam met ons Deo Glencoe familie nie!
03/08/2026

Daar is geen lekkerder plek om op ‘n Sondag te wees as saam met ons Deo Glencoe familie nie!

Deo Familie! Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie. Ons sien uit om jou daar te sien!
04/07/2026

Deo Familie! Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie. Ons sien uit om jou daar te sien!

Big thanks to our American team for pouring love into Deo Church Glencoe — and for painting every fence with care. Your ...
01/07/2026

Big thanks to our American team for pouring love into Deo Church Glencoe — and for painting every fence with care. Your hands have brightened our space and our hearts. 🇺🇸💙🇿🇦

Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie! Nooi iemand saam en kom geniet die oggend saam met ons! Sien julle daar!
27/06/2026

Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie! Nooi iemand saam en kom geniet die oggend saam met ons! Sien julle daar!

Ons nooi jou hartlik uit hierdie Sondag om 09:00 — ’n plek waar jy tuis kan voel. Kom geniet aanbidding, ’n bemoedigende...
05/06/2026

Ons nooi jou hartlik uit hierdie Sondag om 09:00 — ’n plek waar jy tuis kan voel. Kom geniet aanbidding, ’n bemoedigende boodskap en vriende wat omgee. Almal is welkom!

Ons nooi jou hartlik om ons diens by te woon. Kom ervaar vriendelike gesigte, ’n veilige plek vir vrae vra en God se lie...
29/05/2026

Ons nooi jou hartlik om ons diens by te woon. Kom ervaar vriendelike gesigte, ’n veilige plek vir vrae vra en God se liefde. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Moenie hierdie Sondag misloop nie!Sien jou 09:00!Ons sien uit om jou daar te sien🙌🏻
15/05/2026

Moenie hierdie Sondag misloop nie!
Sien jou 09:00!
Ons sien uit om jou daar te sien🙌🏻

Moedersdag by Deo Glencoe 🌸Gelukkige Moedersdag aan elke mamma! Dankie vir julle liefde, gebede, opofferings en die mani...
11/05/2026

Moedersdag by Deo Glencoe 🌸

Gelukkige Moedersdag aan elke mamma!
Dankie vir julle liefde, gebede, opofferings en die manier waarop julle julle families en ander mense se lewens aanraak. Julle is ’n kosbare geskenk van God.

Ons sien uit om jou môre by Deo Glencoe te sien! Kom met ‘n verwagting!
09/05/2026

Ons sien uit om jou môre by Deo Glencoe te sien! Kom met ‘n verwagting!

Address

28 Simpson Drive
Glencoe

Telephone

+27343931041

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Glencoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category