Deo Dundee

Deo Dundee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deo Dundee, Religious organisation, 17a Gray Street, Dundee.

26/05/2026

Romans 8:38-39

For I am convinced that neither death nor life, neither angels nor demons, neither the present nor the future, nor any powers, neither height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God that is in Christ Jesus our Lord.

Ons nooi jou hartlik om ons diens by te woon. Kom ervaar vriendelike gesigte, ’n veilige plek vir vrae vra en God se lie...
26/05/2026

Ons nooi jou hartlik om ons diens by te woon. Kom ervaar vriendelike gesigte, ’n veilige plek vir vrae vra en God se liefde. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie! Sien jou daar!
09/05/2026

Moenie môre se diens om 09:00 misloop nie! Sien jou daar!

God het planne vir jou – planne van vrede, hoop en ’n wonderlike toekoms. Vertrou Hom vandag! 🙏✨
06/05/2026

God het planne vir jou – planne van vrede, hoop en ’n wonderlike toekoms. Vertrou Hom vandag! 🙏✨

30/04/2026
Ons kan nie wag om jou Sondag by Deo Kerk Dundee te sien nie! Die diens begin 09:00! Kom met ‘n verwagting!
10/04/2026

Ons kan nie wag om jou Sondag by Deo Kerk Dundee te sien nie! Die diens begin 09:00! Kom met ‘n verwagting!

Gaan dan heen, maak dissipels van alle nasies! Doop hulle in die Naam van die Vader, Seun en Heilige Gees. Jesus se opdr...
08/04/2026

Gaan dan heen, maak dissipels van alle nasies! Doop hulle in die Naam van die Vader, Seun en Heilige Gees. Jesus se opdrag vir ons almal—begin vandag! 🌍🙏

Moenie ons Opstanding diens misloop hierdie Sondag nie! ✝️👉 Opstanding Sondag 5 April🕘 09:00Kom vier saam met ons die kr...
04/04/2026

Moenie ons Opstanding diens misloop hierdie Sondag nie! ✝️

👉 Opstanding Sondag 5 April
🕘 09:00

Kom vier saam met ons die kruis en die opstanding van Jesus — ’n tyd van hoop, liefde en nuwe lewe!

Almal is welkom 🤍

“Mattheus 20:28: ‘So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy...
01/04/2026

“Mattheus 20:28: ‘So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.’ 🙏 Dien vandag met vreugde, soos Jesus!

Ons is so opgewonde oor ons nuwe borde!Dundee, nou kan julle ons nie mis nie Sien julle Sondae om 09:00!
27/03/2026

Ons is so opgewonde oor ons nuwe borde!

Dundee, nou kan julle ons nie mis nie
Sien julle Sondae om 09:00!

Address

17a Gray Street
Dundee
3000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Dundee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share