Geloofstroom / Faithstream

Geloofstroom / Faithstream Geloofstroom is ‘n inter-kerklike bediening met ‘n fokus op Bybelonderrig en Apologetiek. Kom groei geestelik saam!

Ons bespreek graag moeilike geloofsvrae, bied jeugprogramme aan en ondersteun gemeentes.

26/08/2026

Ons bid en seën ons vriende en geloofsfamilie betrokke by hierdie spesiale feesgeleentheid vir jongmense. Mag die Here duisende jongmense na Hom roep en Sy Naam bo alles verheerlik word. 🙌🙌❤️❤️

🎉 ’N NUWE HOOFSTUK VIR GELOOFSTROOM! 🎉Ons is baie opgewonde om ons nuwe Geloofstroom-webwerf met julle te deel! 🌱Geloofs...
13/08/2026

🎉 ’N NUWE HOOFSTUK VIR GELOOFSTROOM! 🎉

Ons is baie opgewonde om ons nuwe Geloofstroom-webwerf met julle te deel! 🌱

Geloofstroom se hart is om Bybelse waarhede op ’n eenvoudige, praktiese en betekenisvolle manier beskikbaar te stel – vir kinders, jongmense, gesinne en almal wat graag God beter wil leer ken. 🙏

Ons nuwe webwerf is nou LIVE! 🙌
Kom loer gerus en ontdek wat Geloofstroom bied. 👉 https://www.geloofstroom.org/

Herman de K**k is ‘n opgeleide teoloog, ervare koöperatiewe leier en nou beskikbaar op uitnodiging om groepe en gemeentes by te staan met beplanning, werkswinkels of prediking. Rig gerus ‘n navraag hier: https://www.geloofstroom.org/nooi-herman/

Dankie aan almal wat die reis deel. ❤️

Ontdek God se waarheid vir die alledaagse lewe.

Address

Soeteweide Road
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geloofstroom / Faithstream posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Geloofstroom / Faithstream:

Shortcuts

Share