10/05/2026
Stranddiens 2026 se aansoeke is oop!
Is iy 'n tiener of jong volwassene met 'n passie vir Jesus, kinders en die gemeenskap? Kom deel Jesus se liefde, en wees deel van God se plan met Stranddiens 2026!
https://hak7u3fd.forms.app/untitled-form-1
Ons sien uit om jou deel van die span te hê!