Gereformeerde Kerk Buffeldoorns

Gereformeerde Kerk Buffeldoorns Gereformeerde kerk in Fochville, Gauteng.

AANDAG ALLE MAMMAS VAN PEUTERS TOT GR. R!!Onthou van die Kleuterbediening wat vanaf die 4de kwartaal gaan begin. Kontak ...
08/09/2026

AANDAG ALLE MAMMAS VAN PEUTERS TOT GR. R!!

Onthou van die Kleuterbediening wat vanaf die 4de kwartaal gaan begin. Kontak sameroeper Hessie Pieterse vir meer inligting oor waar jou kosbare kleinding heen gaan tydens die erediens en of as jy as mamma wil betrokke raak by die bediening.

Laat daardie klein-lyfies meer van Jesus leer en laat hulle saam groei in geloof!

Onthou vanaand se Bybelstudie - Almal is welkom! Sien vanaand om 18:00 in die kerksaal. Daar is lekker koffie om die kou...
08/09/2026

Onthou vanaand se Bybelstudie - Almal is welkom! Sien vanaand om 18:00 in die kerksaal. Daar is lekker koffie om die koue buite te hou! šŸ˜…šŸ˜‰

Jy het dit dalk nie geweet nie, maar ons het 6 verskillende Bybelstudie-groep waarby jy kan inskakel. Daar is verskillen...
08/09/2026

Jy het dit dalk nie geweet nie, maar ons het 6 verskillende Bybelstudie-groep waarby jy kan inskakel.

Daar is verskillende Bybelstudies op verskillende tye waarby jy kan inskakel; vir elke ouderdom, elke fase van die lewe en ook vir elke besige skedule. Almal is welkom by enige Bybelstudie. Kom leer saam oor ons wonderlike God!

AANDAG ALLE SILWERGERWE!!Kom en kuier saam op die 14de September om 10:00 in die Kerksaal! Kontak Adre de B**r vir meer ...
04/09/2026

AANDAG ALLE SILWERGERWE!!

Kom en kuier saam op die 14de September om 10:00 in die Kerksaal! Kontak Adre de B**r vir meer inligting!

Sondagoggend in die Erediens ontmoet ons die Here weer saam as gemeentskap van gelowiges. Ons leer die Here se wil ken e...
04/09/2026

Sondagoggend in die Erediens ontmoet ons die Here weer saam as gemeentskap van gelowiges. Ons leer die Here se wil ken en sien watter pragtige beloftes wat opgesluit is in Openbaring 17 - Kom ontdek die Here en sy beloftes saam! Sien jou Sondag om 09:30!

Die volgende lidmate verjaar vanaf die 7de tot die 15de September. Baie geluk met jou verjaarsdag in die volgende week! ...
04/09/2026

Die volgende lidmate verjaar vanaf die 7de tot die 15de September. Baie geluk met jou verjaarsdag in die volgende week! Mag die Here jou seƫn in die nuwelewensjaar! Vreugde vir julle!

OORDENKING | Efesiƫrs 2: 3-10 Skriflesing: Efesiƫrs 2: 3-10Fokusvers: Efesiƫrs 2:4 Tema: maar God is ryk in sy barmharti...
02/09/2026

OORDENKING | Efesiƫrs 2: 3-10

Skriflesing: Efesiƫrs 2: 3-10
Fokusvers: Efesiƫrs 2:4
Tema: maar God is ryk in sy barmhartigheid
Liturg: Ds. Erasmus Venter

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

BYBELSTUDIE | EfesiĆ«rs 2: 3-10Skriflesing: EfesiĆ«rs 2: 3-10Vandag sal die stelling, ā€˜maar God is ryk aan barmhartigheid’...
02/09/2026

BYBELSTUDIE | Efesiƫrs 2: 3-10

Skriflesing: Efesiƫrs 2: 3-10
Vandag sal die stelling, ā€˜maar God is ryk aan barmhartigheid’ vir ons SinMaak wanneer ons saam die teks lees. Ons was dood in ons sonde, maar God … maar God is ryk in barmhartigheid. Kom maak saam sin van die Here se genade in sy groot rykheid van genade en barmhartigheid.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

30/08/2026

Die kwartaal se lofsangaand was spesiaal - Die gemeente word ingelei deur ElizmizĆ© Loots in die sing van ā€œAl jul volke klap jul handeā€ se eerste vers, waarna die gemeente saam sing!

30/08/2026

Vanaand se Lofprysaand was weer ā€˜n heerlike geleentheid van saam song, saam wees en saam kuier!

Address

Tulpstreet 15
Fochville
2515

Opening Hours

Wednesday 07:45 - 15:45
Friday 07:45 - 15:45
Sunday 07:45 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Buffeldoorns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category