ROAR Christian Youth Movement

ROAR Christian Youth Movement A Kingdom Vision Movement that promotes, equip and assist the youth to live a Christlike life and to

πŸ˜’πŸ’•πŸ™
13/06/2026

πŸ˜’πŸ’•πŸ™

Met diepe hartseer skryf ons hierdie plasing oor mev. Maryna Duminy, ’n vrou wie se lewe gekenmerk is deur diens, liefde, wysheid en ’n onwrikbare toewyding aan die kinders van ons gemeenskap.

Vir baie jare was sy nie net ’n skoolhoof of juffrou nie, maar ’n vormer van harte, ’n bouer van karakter en ’n mentor vir generasies kinders!

Die Duminy-familie se verbintenis met die HoΓ«rskool, strek oor baie jare. Al drie haar kinders het deel geword van ons skoolgeskiedenis, en vandag dien haar dogter, Anneke steeds met toewyding as ’n gewaardeerde lid van ons personeel.

Maryna was een van daardie seldsame mense wat ’n gemeenskap ryker laat bloot deur deel daarvan te wees. Haar vriendelikheid, opregte belangstelling in mense, en haar liefde vir kinders het haar geliefd gemaak by almal wat haar geken het.

Vandag treur ons saam met haar familie. Ons treur saam met die talle oud-leerders, haar kollegas en al die inwoners van Ficksburg wie se lewens deur haar aangeraak is.

Maar ten spyte van die hartseer vier ons ook ’n lewe wat goed geleef is;
β€˜n lewe wat ’n nalatenskap nalaat wat nie deur tyd uitgewis kan word nie!

Ons harte gaan uit na Anneke en die res van die Duminy-familie in hierdie moeilike tyd. Mag die Here julle dra, vertroos en versterk.

Rus sag, mev. Maryna Duminy. Ficksburg sal jou onthou!

Goeie naand, Roar Jeug!Jeug Vrydagaand, 18h00! 😁πŸ”₯> Worship πŸ™ŒπŸΌ> Game πŸ…> Woord πŸ“– & Memory Verse> Kleingroepe & Koffie β˜•Hie...
22/04/2026

Goeie naand, Roar Jeug!
Jeug Vrydagaand, 18h00! 😁πŸ”₯

> Worship πŸ™ŒπŸΌ
> Game πŸ…
> Woord πŸ“– & Memory Verse
> Kleingroepe & Koffie β˜•

Hierdie week se
memory verse:

β€’ Psalms 150:6

β€’ John 4:23-24

See you there! πŸ˜‰

🎬πŸ”₯ ROAR Movie Night Uitnodiging! πŸ”₯🎬Hey almal! πŸ˜„Jy is amptelik uitgenooi na ons ROAR Movie Night! 🦁🍿 Kom geniet ’n aand v...
17/04/2026

🎬πŸ”₯ ROAR Movie Night Uitnodiging! πŸ”₯🎬

Hey almal! πŸ˜„

Jy is amptelik uitgenooi na ons ROAR Movie Night! 🦁🍿 Kom geniet ’n aand vol pret en ’n awesome fliek saam met ons!

πŸ“… Datum: 17 April
⏰ Tyd: 18:00
πŸ“ Plek: Christen Bedieninge Jeugsaal

✨ Wat om te verwag:
πŸŽ₯ ’n Great movie
πŸ˜„ Goeie geselskap
πŸ”₯ ’n Chill en fun atmosfeer

Bring gerus ’n vriend saam – hoe meer, hoe beter! πŸ™Œ

Laat weet as jy kom! πŸ‘‡
Ons sien uit daarna om saam met jou te ROAR! 🦁πŸ”₯

Onthou jou snacks!!!

Groete
ROAR Span

21/03/2026

ROAR TOUTH 🦁

KWARTAAL AFSLUITINGπŸ”₯🦁 ROAR Games – Vrydag Aand! 🦁πŸ”₯Die GAMES begin hierdie Vrydag!Berei jou voor vir ’n aand vol speletji...
18/03/2026

KWARTAAL AFSLUITING

πŸ”₯🦁 ROAR Games – Vrydag Aand! 🦁πŸ”₯

Die GAMES begin hierdie Vrydag!

Berei jou voor vir ’n aand vol speletjies, lag en span-uitdagings.

Wat om te doen:

Vorm jou span – hoe meer, hoe beter!

Bring ’n vriend saam – hulle sal jou help of dalk uitdaag😏

Pak jou snacks! πŸ˜‰πŸ«

Kom vol energie en goeie vibes!

πŸ•– Wanneer: [18:00]

Dis jou kans om te wys wie die koning of koningin van die Roar Games is! 🦁πŸ”₯

Goeie more almal!Jeug Vrydagaand 18h00! 😁πŸ”₯> Worship πŸ™ŒπŸΌ> Game πŸ…> Woord πŸ“– & Memory Vers. > Kleingroepe & Koffie β˜•Hierdie w...
29/01/2026

Goeie more almal!
Jeug Vrydagaand 18h00! 😁πŸ”₯

> Worship πŸ™ŒπŸΌ
> Game πŸ…
> Woord πŸ“– & Memory Vers.
> Kleingroepe & Koffie β˜•

Hierdie week se
Memory vers:

Ecclesiastes 4:9
Two are better than one, because they have a good return for their labor.

See you there! πŸ˜‰

ROAR JEUG – GROEI SAAM πŸ”₯Vrydag | 18:00 | Social AandJy is genooi! ’n Lekker, ontspanne social aand waar ons saam kuier, ...
14/01/2026

ROAR JEUG – GROEI SAAM πŸ”₯
Vrydag | 18:00 | Social Aand

Jy is genooi! ’n Lekker, ontspanne social aand waar ons saam kuier, lag en groei.
Bring ’n vriend saam en nooi iemand nuut.

πŸ¦πŸŒ±πŸ’¬

Address

C/o Zon/Piet Retief Street
Ficksburg
9730

Telephone

0633619617

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ROAR Christian Youth Movement posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share