Christen Bedieninge Ficksburg / Christian Ministries Ficksburg

Christen Bedieninge Ficksburg / Christian Ministries Ficksburg God gesentreerde, Jesus vervulde, Heilige Gees gedrewe, Woord gebaseerde, Mensliewende kerk.

🌸🌻 Geseënde Lentedag!🌿🌷Vandag begin ons met 30 Dae van Dankbaarheid! 🙏Julle het ’n papier by die kerk gekry. Skryf elke ...
01/09/2026

🌸🌻 Geseënde Lentedag!🌿🌷

Vandag begin ons met 30 Dae van Dankbaarheid! 🙏

Julle het ’n papier by die kerk gekry. Skryf elke dag een ding neer waarvoor jy dankbaar is.

Kom ons fokus ons gedagtes op wat God vir ons doen , eerder as op al die negatiwiteit rondom ons.

30 dae. 30 redes om dankbaar te wees! 🌼

01/09/2026
30/08/2026

Vrydag 2026.08.28
Jordaan Marais
God is altyd teenwoordig.

Het jy geweet? In die hele boek Ester word God se Naam nie een keer genoem nie. Tog sien ons Sy hand deur die hele verha...
25/08/2026

Het jy geweet?
In die hele boek Ester word God se Naam nie een keer genoem nie.
Tog sien ons Sy hand deur die hele verhaal.
God is dalk nie altyd sigbaar in jou storie nie, maar Hy is nooit afwesig nie.

’n Reis Deur die Boek van EsterKom geniet die reis saam met ons deur die Boek van Ester!Bring jou *Bybel*, kom lees saam...
21/08/2026

’n Reis Deur die Boek van Ester

Kom geniet die reis saam met ons deur die Boek van Ester!

Bring jou *Bybel*, kom lees saam en ontdek hoe God werk, selfs wanneer ons Hom nie kan sien nie.

“God is dalk nie altyd sigbaar in jou storie nie, maar Hy is nooit afwesig nie.”🔥

Kom ons ontdek saam: God is nog besig!

Address

C/o Zon & Piet Retief Str
Ficksburg
9730

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

051 933 3068

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christen Bedieninge Ficksburg / Christian Ministries Ficksburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share