NG Kerk Ermelo

NG Kerk Ermelo Waar ons lief is vir God, mekaar en ons naaste. 'n Geloofsfamilie wat die Here passievol dien vanaf 5 November 1870! Almal is altyd welkom.

Ons bestudeer God se Woord met oorgawe en leef ons geloof uit in ons gemeenskap. Eredienste: Sondae 09:00
Kerkkantoor se besonderhede:
Maandag tot Vrydag - 08:00 tot 12:30
Telefoon nr: 017 811 4581 / 017 811 1470
E-pos: [email protected] / [email protected]

14/06/2026

Sondag 14 Junie 2026
Tema: Gelowige VS Goddelose
Skriflesing: Psalm 1

14/06/2026
Kom vier saam Pinksterfees & Nagmaal Sondag 24 Mei 2026 om 9h00Tema: Leef tot eer van GodGalasiërs 6
21/05/2026

Kom vier saam Pinksterfees & Nagmaal
Sondag 24 Mei 2026 om 9h00
Tema: Leef tot eer van God
Galasiërs 6

20/05/2026

Pinksterdiens
Woensdagaand 20 Mei 2026
Tema: Verlossing is net Genade - Die Gees leef in ons "Sola Gratia" Genade Alleen
Skriflesing: Galasiers 5:1-26

Vanaand weer Pinksterdiens.Die tema: Verlossing is net Genade - Die gees leef in ons. Galasiërs 5.Weer lekker Sop en bro...
20/05/2026

Vanaand weer Pinksterdiens.
Die tema: Verlossing is net Genade - Die gees leef in ons. Galasiërs 5.
Weer lekker Sop en brood na die tyd.

19/05/2026

Pinksterdiens
Dinsdagaand 19 Mei 2026
Tema: Die beloftes van God tot redding... soos in die Skrif ( Sola Scriptura) opgeteken.
Skriflesing: Galasiërs 4:1-31 & 5:1

Kom woon die Pinksterdiens by vanaand 18h00, lekker sop en broodjie na die tyd. Die beloftes van God tot redding soos op...
19/05/2026

Kom woon die Pinksterdiens by vanaand 18h00, lekker sop en broodjie na die tyd.
Die beloftes van God tot redding soos opgeteken in die Woord.
Galasiërs 4

18/05/2026

Pinksterdiens
Maandagaand 18 Mei 2026
Tema: Geen redding sonder ware geloof "Sola Fidei"
Skriflesing: Galasiërs 3:1-29

Address

H/v Jan Van Riebeeck En Joubert Str
Ermelo
2350

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27178114581

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Ermelo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Ermelo:

Share

Category