Family Life Church

Family Life Church Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Family Life Church, Church, 92 De Bruin Street, Ermelo.

Sondag | 31 Mei 2026God kom eerste.
27/05/2026

Sondag | 31 Mei 2026

God kom eerste.

Sondag diens | 24 Mei 2026Meer as net Woorde.
22/05/2026

Sondag diens | 24 Mei 2026

Meer as net Woorde.

Klik gerus op hierdie skakel en word deel van ons WhatsApp-kanaal—so bly jy op hoogte van alles wat ons weekliks deel!Fo...
14/05/2026

Klik gerus op hierdie skakel en word deel van ons WhatsApp-kanaal—so bly jy op hoogte van alles wat ons weekliks deel!

Follow the Family Life Church channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaG23kbEFeXg6udjEx1k

Follow Family Life Church's WhatsApp channel. Join 248 followers for the latest updates.

Hierdie Sondag.Jy is welkom om Sondag saam met ons te kom kuier by Family Life Church — bring die familie, nooi iemand s...
14/05/2026

Hierdie Sondag.

Jy is welkom om Sondag saam met ons te kom kuier by Family Life Church — bring die familie, nooi iemand saam, en kom geniet ’n oggend van geloof, aanbidding en goeie geselskap.

📆17 Mei 2026
⏰Tyd: 09:30 - 11:00

📍Adres: 92 De Bruin straat.

Sondag | 10 Mei 2026“Hoe lyk die goedheid van die Here?”Kom kuier Sondag saam met ons by Family Life Church.  Bring die ...
06/05/2026

Sondag | 10 Mei 2026

“Hoe lyk die goedheid van die Here?”

Kom kuier Sondag saam met ons by Family Life Church.

Bring die familie saam, geniet die diens en bly gerus vir ’n koppie koffie na die tyd.

Ons sien uit om julle te verwelkom.

📍 92 De Bruin Straat, Ermelo
🕘 09:30

Gasspreker hierdie Sondag⏰09:30 - 11:00am📍92 De Bruin StraatNooi iemand saam kerk toe hierdie Sondag!
28/04/2026

Gasspreker hierdie Sondag

⏰09:30 - 11:00am

📍92 De Bruin Straat

Nooi iemand saam kerk toe hierdie Sondag!

Sondag Diens09:30 - 11:00am92 De Bruin Straat
25/04/2026

Sondag Diens

09:30 - 11:00am
92 De Bruin Straat

Follow the Family Life Church channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaG23kbEFeXg6udjEx1k👆🏻👆🏻👆🏻👆🏻👆🏻Onthou...
24/04/2026

Follow the Family Life Church channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaG23kbEFeXg6udjEx1k
👆🏻👆🏻👆🏻👆🏻👆🏻
Onthou om ons Channel te volg om op datum te bly van ons weeks program, spesiale dienste en Sondae dienste! 🔥

Hoop julle het n geseënde naweek!!

Follow Family Life Church's WhatsApp channel. Join 248 followers for the latest updates.

Sondag diens - 19 April 2026Vertroue bring vrede 🙏Kom beleef saam met ons ’n oggend van hoop, geloof en rus in God se te...
18/04/2026

Sondag diens - 19 April 2026

Vertroue bring vrede 🙏

Kom beleef saam met ons ’n oggend van hoop, geloof en rus in God se teenwoordigheid.

92 De Bruin Straat
Tyd: 09:30 - 11:00

Vanaand is die laaste GRATIS aand. Kom kyk waaroor Bybelskool gaan. Bybelskool is oop vir enige persoon wat geestelik wi...
03/02/2026

Vanaand is die laaste GRATIS aand. Kom kyk waaroor Bybelskool gaan.

Bybelskool is oop vir enige persoon wat geestelik wil groei.

18:00 - 20:00

Ons het iemand wat na die kinders kyk tydens die sessies.

Address

92 De Bruin Street
Ermelo
2350

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
18:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 16:00
18:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:30 - 12:00

Telephone

0178114495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Family Life Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category