NG Gemeente Witbank Panorama

NG Gemeente Witbank Panorama Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Witbank Panorama, Church, Adelastraat, Emalahleni.

Panorama Kersmark
Weeklikse Bybelstudie
Groeigroepe kom weekliks bymekaar
Jeug en Kinderkerk
Breigroepie
Gasvryheid
Gebedsbediening
Jongvolwasse byeenkomste
Kuieraande

Spesiale Goeie Vrydag Jeug byeenkoms om 18h00Almal Welkom, bring jou vriende.Gratis eet en drinkgoed.
02/04/2026

Spesiale Goeie Vrydag Jeug byeenkoms om 18h00
Almal Welkom, bring jou vriende.
Gratis eet en drinkgoed.

Vrydag 3 April word die diens om 8h00 gehou.Kom geniet 'n lekker koppie koffie of tee na die diens.
31/03/2026

Vrydag 3 April word die diens om 8h00 gehou.
Kom geniet 'n lekker koppie koffie of tee na die diens.

Vorm - April, Mei en Junie
30/03/2026

Vorm - April, Mei en Junie

21/03/2026
Fliek onder die sterre
13/02/2026

Fliek onder die sterre

Onthou as dit reën fliek ons in die saal .... Lekker eetgoed te koop as jy nie lus is om jou eie kos of snacks te bring ...
13/02/2026

Onthou as dit reën fliek ons in die saal .... Lekker eetgoed te koop as jy nie lus is om jou eie kos of snacks te bring nie. Kom kuier saam vannaand.

Jesus is die Lig op my pad.
02/02/2026

Jesus is die Lig op my pad.

Kom fliek onder die sterre
02/02/2026

Kom fliek onder die sterre

Die vrugtefees was groot pret.
30/01/2026

Die vrugtefees was groot pret.

Address

Adelastraat
Emalahleni
1035

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27136505027

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Witbank Panorama posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Witbank Panorama:

Share

Category