14/09/2026
GOD HET DIE LAASTE SÊ! 🙌
Gister het Ps Kiewiet van Staden ons so kom bemoedig uit Deut 34:1-6 en Judas 1:19.
Mense het dalk al klaar oor jou storie besluit, maar jou graf is nie in hulle hande nie. God self het Moses begrawe - want wanneer God jou storie afsluit, doen Hy dit met waardigheid en doel.
Moenie dat 'n moeilike seisoen jou laat dink dis verby nie. God praat laaste!
Het jy die diens gemis? Kyk die volle boodskap nou hier op ons blad.
Deel dit met iemand wat vandag hierdie bemoediging nodig het. ❤️
https://youtu.be/vC7B5gXenvQ
In hierdie kragtige boodskap herinner Ps Kiewiet van Staden ons dat...