NG Gemeente Eendekuil

NG Gemeente Eendekuil LERAAR:
Ds Marius Ellis (083-417 4131)

EREDIENSTE:
09:00 (Oktober tot Maart)
09:30 (April - Sep)

24/11/2025
https://youtu.be/IaNhGt-AQDQ Video skakelhttps://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/686c7cbfc11688c31ae2883d/fd8aeea2...
10/10/2023

https://youtu.be/IaNhGt-AQDQ
Video skakel
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/686c7cbfc11688c31ae2883d/fd8aeea242cd6391
Klank skakel

NGK Eendekuil (08 Oktober 23’) - 1 Timoteus 3:1-7
1 Timoteus 3:1-7 leer ons wat die rol en verantwoordelikheid van opsigters / toesighouers / ouderlinge / alle gelowiges is. In ons moderne tyd vergeet ons dat Paulus nie een persoon bo ‘n ander uitlig nie. Hy verwys na ALLE gelowiges wat begeer om binne die kerk diens te doen. Vandag is dit elkeen van ons se verantwoordelikheid om toe te sien dat die grondgebied wat God aan ons gegee het reg bestuur word. Mag die woordverkondiging ons elkeen inspireer om te leef met ‘n begeerte om God se koninkryk uit te bou.
20231010

Daaglikse motivering - 7 Oktober 2023 (mp3cut.net).mp3

NGK Eendekuil (01 Oktober 2023) – 1 Timoteus 2:8-15https://youtu.be/TG7EqRewu0Y Video Linkhttps://fidbak.audio/daaglikse...
03/10/2023

NGK Eendekuil (01 Oktober 2023) – 1 Timoteus 2:8-15

https://youtu.be/TG7EqRewu0Y
Video Link

https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/083d4060ca5f0dda9974b68a/68cf07dcbb8b9f16
Klank Link

Omskrywing: Paulus se opdrag aan mans en vrouens om gehoorsaam te wees aan sekere orde bepalings moet in die lig van Genesis 1 en Genesis 2 verstaan word. Gepaard met 1 Petrus 3 maak hierdie opdragte van Paulus sin en verstaan ons as kerk waarom Paulus die opdragte aan die gemeente in Efese gegee het. Mag die Here deur hierdie preek iemand se hart aanraak.

ME ~
20231003

Daaglikse motivering - 01 Oktober.mp3

https://youtu.be/TidkjnZsDJM Video Skakelhttps://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/69ed836fdeff532ef364ec38/c9f0129c...
27/09/2023

https://youtu.be/TidkjnZsDJM
Video Skakel
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/69ed836fdeff532ef364ec38/c9f0129c8802e098
Klank skakel

NGK Eendekuil (24 September 2023’) – 1 Timoteus 2:1-7
Dit is so dat daar baie goed is waarvoor die Kerk geroep word. Ons word geroep om mekaar lief te hê. Ons word geroep om te groei in ons verhouding met God en ons word ook geroep om die evangelie te versprei. Die vraag is net – “Wat as die gemeente van die Here nie daardie goed kan doen nie omdat dit nie toegerus word daarvoor nie?”.
Die reeks oor Timoteus gaan daaroor om by Paulus te hoor wat sy insigte oo hierdie betrokke vraag is. Vandag se prediking handel oor Gebed en watter rol dit speel binne die huisgesin van God. Mag God hierdie woord seën en mag God iemand aanraak deur die preek.
Me
26923

Daaglikse motivering - 24 September 2023.mp3

NGK Eendekuil (17 September 2023) – 1 Timoteus 1:12-20Tema: “Dankie tog vir die genade van die Here”Video link - https:/...
20/09/2023

NGK Eendekuil (17 September 2023) – 1 Timoteus 1:12-20
Tema: “Dankie tog vir die genade van die Here”
Video link -
https://youtu.be/4Sm45pXvV68
Klank link –
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/f9a190d81ddbab6d3c244a6c/d1b1689e6c04dfb6

So lui die lied – “genade onbeskryflik groot, het U aan my bewys..” Ek d**k aan hierdie woorde wanneer ek reflekteer oor Paulus se woorde in 1 Tim 2 omdat hy daar vir ons verduidelik hoe hy as die grootste sondaar, genade van God ontvang het. Wanneer jy hierdie preek luister / kyk sien jouself raak in Paulus se skoene. God het jou ontmoet as “Saulus” en deur Sy genade het God jou geroep tot “Paulus” wat beteken – Sy genade vloei nou deur jou na die res van die wêreld.

Mag hierdie preek tot groot seën wees vir iemand..
Me
2023-09-20

Daaglikse motivering - 17 September 2023.mp3

https://youtu.be/YJfzF6Tpha0 Video Skakelhttps://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/662062cfb9bd4ccd406feaae/0adcfea9...
05/09/2023

https://youtu.be/YJfzF6Tpha0
Video Skakel

https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/662062cfb9bd4ccd406feaae/0adcfea9de23e6d9
Klank Skakel

NGK Eendekuil (03 September 2023) – 1 Timoteus 1:1-11
Die vraag word gevra – “Hoe sal jy ‘n dwaal leraar uitken?”. In 1 Timoteus 1 kom hoor ons hoe Paulus hierdie saak benader en fokus ons daarop dat God van ons vra om as Kerk te bly by die basis van ons geloof nl. Jesus Christus.

Mag hierdie preek tot groot seën wees vir iemand
ME
20230905


NGK Eendekuil
Kerk straat 1
7335
• Mag God Sy kerk altyd instand hou -

Daaglikse motivering - 03 September.mp3

NGK Eendekuil (27 Augustus 23’) – 1 Timoteus 6:2-10https://youtu.be/XgrVFAWHVcY Video skakelhttps://fidbak.audio/daaglik...
30/08/2023

NGK Eendekuil (27 Augustus 23’) – 1 Timoteus 6:2-10

https://youtu.be/XgrVFAWHVcY
Video skakel
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/e4f68d39bba30f05ec1f98d7/e913da3e6f596baa
Klank skakel

Tema: Bepaal jou by die gesonde leer van Christus.
In die tye waarin ons woon is hierdie woorde van Paulus wyse woorde wat elke gelowige moet hoor en aan aandag gee. Moenie jou tyd mors om te deel in gesprekke wat net stryery navore bring nie – Nee! Fokus op die Here en leef Sy voorbeeld vir ander uit. Mag hierdie woordverkondiging tot groot seën vir iemand wees.


NGK Eendekuil
Kerk straat 1
7335
• Mag God Sy kerk altyd instand hou -

Daaglikse motivering - 27 Augustus MP3.mp3

NGK Eendekuil (13 Augustus 2023) – Titus 3:1-11(Klank opname)https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/695e26017b6c8...
16/08/2023

NGK Eendekuil (13 Augustus 2023) – Titus 3:1-11

(Klank opname)
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/695e26017b6c817fe23fe993/f7ff12b00486b52c

(Video opname)
https://youtu.be/TGufN3koKVk

Die geloofsbelydenis van Athanasius is die fokus van ons bespreking oor “gesonde verhoudings” vandag. Dit is deur hierdie belydenis en Paulus se skrywe aan Titus waar ons ontdek dat verhoudings sirkuleer rondom die konsep van “eenheid”. God roep ons as kerk om in eenheid met mekaar te leef en die verhoudings wat bestaan, te bevorder. Mag hierdie preek iemand se hart aanraak vandag..
Me~


NGK Eendekuil
Kerk straat 1
7335
• Mag God Sy kerk altyd instand hou -

NGK Eendekuil (06 Augustus 23’) – Matteus 16:13-20In die NGK onderteken ons DRIE belydenis geskrifte. Weet jy wat hulle ...
11/08/2023

NGK Eendekuil (06 Augustus 23’) – Matteus 16:13-20

In die NGK onderteken ons DRIE belydenis geskrifte. Weet jy wat hulle is? Meer nog – Weet jy wat in hulle staan? Wanneer ons d**k aan ons geloof en ons raak ook bewus van die huidige uitdagings wat die Kerk in die gesig staar, MOET ons as gelowiges weet WAAROM hierdie belydenis geskrifte so belangrik vir ons geloof is. Die geloofsbelydenis van Nicea is vandag se fokus. Vanuit Matteus 16 gaan ons hoor hoe Jesus se goddelikheid deur die belydenis van Nicea herbevestig is.

Mag hierdie preek tot groot seën wees vir julle..

https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/055c35e5262bb08226d5d9d9/2ebadcf49811c419

(Klank skakel)

https://youtu.be/H07NAXUf6ts

(Video skakel)


NGK Eendekuil
Kerk straat 1
7335
• Mag God Sy kerk altyd instand hou -

NGK Eendekuil (30 Julie 23’) – RM 10:5-13Audio skakel - https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/3aefcea7453f0772fb...
01/08/2023

NGK Eendekuil (30 Julie 23’) – RM 10:5-13

Audio skakel - https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/3aefcea7453f0772fb30b944/b896fa9b8d1e3098

Video Skakel –
https://youtu.be/JoH98UNDSE0

Die Drie belydenis geskrifte is die gom wat die NG Kerk aan mekaar vashou. Dit is hierdie drie belydenisse van eenheid waarop ons as gelowiges kan staan en waarop ons kan staan in onstuimige omstandighede. Soos ons na hierdie preek luister kom vra ons – “Waarop bou ons ons geloof en hoe kan ons sekerheid hê of ons die ewige lewe kan beërwe?”. Mag die Here Sy Kerk altyd in stand hou..

ME ~
01823

NGK Eendekuil (23 Julie 23’) – Handelinge 17Video skakelhttps://youtu.be/oZKoq5Qb9Jo Audio skakel:https://fidbak.audio/d...
26/07/2023

NGK Eendekuil (23 Julie 23’) – Handelinge 17
Video skakel
https://youtu.be/oZKoq5Qb9Jo
Audio skakel:
https://fidbak.audio/daagliksemotivering/file/e43e47665451df77ae130901/02cc64f7a0935eaa
Wie is God vir jou? Veronderstel jou kleinkind of ‘n vreemdeling kom oor jou pad en vra – wie is God? Hoe sou jy getuig oor God in jou eie lewe? Meer nog – as jy by die Hemelpoorte aankom – Hoe sou God oor jou verhouding met Hom getuig? Handelinge 17 help ons om dieper te kyk na ons eie geloofsoortuigings en leer ons wat Paulus se benadering t.o.v. God is. Mag hierdie preek tot seën wees vir iemand.
ME~
25723

Daaglikse motivering - Die Onbekende God

Address

Hoofstraat Posbus 22
Eendekuil

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Eendekuil posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Eendekuil:

Share