Christen Gemeente CE Jeug

Christen Gemeente CE Jeug Youth for Christ movement

Paasnaweek Program lyk as volg. Ons trek almal die Sondag as Weskus Distrik in Vredenburg op by Die Christen Gemeente ke...
09/04/2022

Paasnaweek Program lyk as volg. Ons trek almal die Sondag as Weskus Distrik in Vredenburg op by Die Christen Gemeente kerk. 🙏

Die Here se naam moet groot gemaak word.
31/03/2022

Die Here se naam moet groot gemaak word.

Die tyd het aangebreek vir ons om weer die Here se naam groot te maak met sang en musiek. Moenie hierdie kalender inskry...
28/03/2022

Die tyd het aangebreek vir ons om weer die Here se naam groot te maak met sang en musiek.

Moenie hierdie kalender inskrywing misloop nie.

Die laaste eer word Vrydag en Saterdag betoon aan 'n geliefde Pastoor, Barend Titus. Hy is opgeneem in sy ewige tuiste w...
04/08/2021

Die laaste eer word Vrydag en Saterdag betoon aan 'n geliefde Pastoor, Barend Titus. Hy is opgeneem in sy ewige tuiste waar geen trane en pyn meer is nie.

Goeiemore maats en mede kinders van die Here.Vanoggend is dit met 'n baie swaar en seer hart dat ek hierdie post moet de...
28/07/2021

Goeiemore maats en mede kinders van die Here.
Vanoggend is dit met 'n baie swaar en seer hart dat ek hierdie post moet deel.

In die vroeë oggend ure het ons tyding ontvang dat ons Herder Vader Pst Barend Titus sy aardse tuiste met sy ewige tuiste verruil het. Dis so onwerklik en kan dit nou nog nie glo nie.

Ons innige meegevoel gaan aan Juf Titus die kinders en breë familie van Pst Titus.

Kom ons bid vir hulle sodat God hul sal versterk dra en omvou met Sy liefde.

CE Jeug bied aan:
10/08/2019

CE Jeug bied aan:

Wat 'n spesiale Vadersdag was dit vandag in die CE gemeente.Op vadersdag kon ons ook ons Pastoor B. Titus se verjaarsdag...
16/06/2019

Wat 'n spesiale Vadersdag was dit vandag in die CE gemeente.

Op vadersdag kon ons ook ons Pastoor B. Titus se verjaarsdag vier.

Veels geluk pst op u verjaarsdag. Ook aan juf Titus op haar verjaarsdag gister. Geseend is u hulle.

Dan het ons ook vroeer die week verjaarsdae gehad en sr Mollie wat saam pst Titus verjaar het.

Veels geluk dierbares. Mag God u wonderlik seen.

11/04/2019

The Christian Assemblies WESTERN CAPE Youth is proud and excited to announce that it is almost time for OUR ANNUAL EASTER CONFERENCE 2019!

Countdown has begun...!!!
7 DAYS REMAINING to the 19th April 2019!

Nuwe bekeerlinge word toegebid...
03/03/2019

Nuwe bekeerlinge word toegebid...

Nuwe byvoeging tot Die Christen Gemeentes.Bekendstelling van sr Flora Maarman aan die gemeente in CE.
03/03/2019

Nuwe byvoeging tot Die Christen Gemeentes.

Bekendstelling van sr Flora Maarman aan die gemeente in CE.

Ons wonderlike Evangelisasie naweek is vandag afgesluit met 'n opeligdiens 6:30 en erediens 10uur vanoggend. Baie dankie...
03/02/2019

Ons wonderlike Evangelisasie naweek is vandag afgesluit met 'n opeligdiens 6:30 en erediens 10uur vanoggend.

Baie dankie Here vir 'n geseende naweek.

Ons as jeug het werklik baie geleer uit hierdie naweek.

Address

Bergrivier

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christen Gemeente CE Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share