13/08/2026
Beste Geesfamilie! πβ€οΈ
Ons bid dit gaan sommer baie goed met almal vandag! π
Dankie aan elkeen wat deel was van gisteraand se afskop van ons Huwelikskursus!! ππ₯ Prys die Here ook alreeds vir alles wat wat nog oor die volgende paar weke daar gaan gebeur!! β€οΈβ¨ As jy nie kon plek kry in hierdie paar weke se kursus nie, onthou dat ons in die volgende paar maande weer een gaan aanbied, so hou diΓ© spasie dop!!π₯³π
In die fotos bo is sommer βn klein voorsmakie van die βsetupβ vir ons huwelikskursus! πβ¨
Ons wil jou ook weer herinner aan Saterdag se Profetiese Kunsreis afskopπ¨π₯ Daar is slegs 2 plekke oop! π±
Bespreek vinnig by Maralize by 072 567 9039 of [email protected]. Die besonderhede is in die foto wat aangeheg is, en afbetaling is moontlik. π²
Prys die Here! π Ons sien uit na elke ding waarmee Hy besig is! β€οΈβπ₯
Dankie dat jy deel is van hierdie familie!!π₯³π