Eldamah Bedieninge/Ministries

Eldamah Bedieninge/Ministries Eldamah Bedieninge is Heilige Gees geïnspireerde Koninklike Priesterdom besig om die Koninkryk van YHWH op aarde te vestig en uit te brei.

Ons bedien mense om hul identiteit as beeld en gelykenis van God te ontdek.

05/12/2025

We got over 20 reactions on one of our posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

Heiligmaking tot Bruidskap - Preek uittreksel
22/09/2025

Heiligmaking tot Bruidskap - Preek uittreksel

Sien jou daar!
12/09/2025

Sien jou daar!

Goeiedag geliefdesKomende Sondag, 6 Julie, 2025, het ons die voorreg om ons oggenddiens saam met ons spesiale gas, Danie...
02/07/2025

Goeiedag geliefdes

Komende Sondag, 6 Julie, 2025, het ons die voorreg om ons oggenddiens saam met ons spesiale gas, Danie Botha te kan he.

Ons is opgewonde om hierdie spesiale diens saam met jou en jou gesin deur te bring.

Kom en geniet die tyd van bediening en samesyn tot eer van die Here.

Sien julle daar🙏

Daily Bread 🍞
21/02/2022

Daily Bread 🍞

05/07/2021

Hierdie is 'n oproep tot ernstige gebed in ons gemeente vir Julie maand.
"Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie vleeslik nie, maar kragtig deur YHWH om vestings neer te werp."
Ons vra fokus op die volgende:
☝️Die soek na die aangesig van die Here.
☝️Die soek na die heerlikheid van die Here in ons lewe.
☝️Toelaat van Heiligmaking deur Heilige Gees in ons.
☝️Die dood van die virus in ons land.
☝️Die beskerming en genesing vir mense wat die virus het.
👍Die herstel van huwelike en gesinne.
☝️Wysheid en integriteit vd regering van die land.
In Handelinge lees ons dat die dissipels 3 keer per dag spesifiek gebid het vd gemeentes en koninkryk.
9 uur 12 uur en 3 uur.
Ons vra dat jy drie keer per dag vir 15 min stil sal word in die maand en die Here se aangesig sal soek as dit v jou moontlik is.
Ons probeer om 6 uur soggens, 6 uur saans en middag tyd wat jou pas gesamentlike gebed tot die Here te rig.
Neem aan nagmaal saam tydens een vd tye.
Skrifgedeeltes om te bid :
2 Kor 10:3-5
Ps 91
Sag 3:7-9
Jes 40:27-31
Jes 54:17

Address

21 Kruger Avenue
Delmas
2210

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldamah Bedieninge/Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eldamah Bedieninge/Ministries:

Share