A.G.S Betesda Cradock

A.G.S Betesda Cradock 'n Gemeente van genade wat getuig God herstel en genees

Almal is welkom
16/05/2026

Almal is welkom

Pastoor Kobus VD Mescht bedien ons Donderdag aand om 18:30 almal is welkom
12/05/2026

Pastoor Kobus VD Mescht bedien ons Donderdag aand om 18:30 almal is welkom

Pastoor Kobus VD Mescht bedien môre 09:30 almal welkom
09/05/2026

Pastoor Kobus VD Mescht bedien môre 09:30 almal welkom

So in aanloop na Pinkster die uitbeelding van die uitstorting van die Heilige Gees, is jy ingeënt in die Wingerdstok en ...
03/05/2026

So in aanloop na Pinkster die uitbeelding van die uitstorting van die Heilige Gees, is jy ingeënt in die Wingerdstok en hoe lyk jou vrug....

Moedersdag diens 10 Mei 2026 om 09:30 bedien Pastoor Kobus VD Mescht ons AGS BETESDA 16 Louis Botha straat Cradock
02/05/2026

Moedersdag diens 10 Mei 2026 om 09:30 bedien Pastoor Kobus VD Mescht ons AGS BETESDA 16 Louis Botha straat Cradock

02/05/2026

Troosdiens van Alida Coetzee

29/04/2026
Kom kuier lekker saam . Die afval sal nek beskikbaar wees as Kobus afval te koop kan kry
26/04/2026

Kom kuier lekker saam . Die afval sal nek beskikbaar wees as Kobus afval te koop kan kry

Ons nooi jou hartlik uit na hierdie Sondag se oggenddiens waar ons saam die tema “My Here en my God – die oomblik wannee...
25/04/2026

Ons nooi jou hartlik uit na hierdie Sondag se oggenddiens waar ons saam die tema “My Here en my God – die oomblik wanneer twyfel in aanbidding verander” sal beleef. Kom ontdek hoe Jesus selfs eerlike twyfel ontmoet en dit omskep in ’n lewende geloof en persoonlike belydenis. Bring jou vrae, jou soeke en jou hart — en kom ervaar die teenwoordigheid van die Opgestane Christus saam met ons. Almal is welkom

Address

Cradock
5880

Opening Hours

Wednesday 18:00 - 19:00
Sunday 09:30 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A.G.S Betesda Cradock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category